23/09/2026
Laat geslaap met Kers- en Nuwejaarsreëlings? Gryp nou hierdie eenkeer-in-n- leeftyd aanbieding!!! 24 - 28 Desember. Betaal vir 3 nagte en bly n vierde nag gratis!! 10 chalets (elk akkommodeer 2 gaste), swembad/lapa ten volle toegerus vir selfsorg en daagliks gediens. 10 chalets, R1200 per nag per chalet. Slegs groepbesprekings, minimum 8 chalets. offer Lodge akkommodasie diens . Soortgelyke offer vir Nuwejaarsnaweek. Kontak ons gerus by 082 800 9631