21/09/2019
Met trots stel ek bekend: Annelien Pienaar Food Consultant se Aanlyn klasse. Jy het lewens lank toegang tot die kursus wat bestaan uit 'n video reeks en 'n volledige vol kleur werksboek om in die gemak van jou kombuis klas te kry. Vir die loods van hierdie nuwe fase van die webtuiste kry jy die volgende afslag koepon van 25%. Meld in die aankoop afdeling jou spesiale koepon kode: 399hYpdzEf. Daar sal elke 2de week nuwe klasse gelaai word. Suurdeeg, kaasmakery, royal icing, koekversiering, vleisverwerking, charcuterie en vele meer! Share asb.
Smooth melting moments and lasting memories of something you have to taste…out of this world! In this video series you can expect to learn the necessary skills to bake beautiful smooth topped Macarons with a jelly filled center and