97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie

97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie Lieflike ruim selfsorg verblyf in die Hartjie van Hartenbos!

Ons lieflike Hartenbos plekkie se Rate Card 🏖Volg ➡️ 97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie vir foto's en rev...
13/04/2026

Ons lieflike Hartenbos plekkie se Rate Card 🏖
Volg ➡️ 97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie vir foto's en reviews.
Kontak Haylene vir navrae
📞082 303 403 7

Die groot dae is vir eers verby so ons is terug op buite-seisoen tariewe @ R1000 per nag. Goeie nuus vir julle, die lekk...
07/04/2026

Die groot dae is vir eers verby so ons is terug op buite-seisoen tariewe @ R1000 per nag.

Goeie nuus vir julle, die lekker weer is beslis nog nie verby!🏖🍻🍦

Kom geniet Hartenbos en bly in ons lieflike Hartenbos plekkie.

Ons plekkie is ideaal vir 'n gesin van maksimum 6
of groep vriende! Die gemaklikste vir 4 volwassenes en 2 kinders, of minder.

Kliek vir meer inligting >
97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie
WhatsApp 082 303 403 7 📞🤳

26/03/2026

Die lieflikste akkommodasie wat al die boksies tick!
97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie
Bespreek nou 082 303 403 7 🏡☀️👌

Dankbaar om te sê ons is vol bespreek tot 6 April ☀️Só bly ons gaste geniet ons lieflike Hartenbos plekkie 97 on Berthol...
23/03/2026

Dankbaar om te sê ons is vol bespreek
tot 6 April ☀️

Só bly ons gaste geniet ons lieflike Hartenbos plekkie 97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie

WhatsApp 082 303 403 7

Ons is so bly as ons gaste lekker bly! Ons Hartenbos plekkie is oop en beskikbaar tot Vrydag 6 Maart 🐋082 303 403 7
02/03/2026

Ons is so bly as ons gaste lekker bly! Ons Hartenbos plekkie is oop en beskikbaar tot Vrydag 6 Maart 🐋

082 303 403 7

Ons gaste het sopas vertrek; en soos altyd sien ek uit na hul terugvoering, want ons verbeter graag waar ons kan. Ons li...
15/02/2026

Ons gaste het sopas vertrek; en soos altyd sien ek uit na hul terugvoering, want ons verbeter graag waar ons kan.

Ons lieflike moderne plekkie is werklik so lekker ingerig. Aircon, inverter-sisteem, vol DSTV, uncapped fibre wi-fi en die beste is die saam-kuier braai area en stoep wat heeltemal kan oopskuif, ruite en deure ☀️🔥🍻

Ons het beskikbaarheid vanaf 27 Feb.

📞0823034037

Ek vra altyd vir ons gaste wat kortkom in ons plekkie wanneer hulle vertrek; en só maak ons seker alles is tip-top vir d...
14/02/2026

Ek vra altyd vir ons gaste wat kortkom in ons plekkie wanneer hulle vertrek; en só maak ons seker alles is tip-top vir die volgende vakansie gaste. Ons wil graag hê elke groep moet 'n fantastiese ervaring hê!

Ruim en lugtige self-sorgeenheid, goed ingerig met inverter, uncapped wifi, vol Dstv, aircon en die beste deel is die saam-kuier patio met oopskuif vensters en deure. Ons plekkie is ideaal vir sonnige dae of reën-weer, geen weerstoestand sal jou vakansie in die wiele ry nie.

Ons plekkie is weer oop vanaf 27 Februarie en verwelkom graag enige besprekings op 082 303 403 7 ☀️🎉

06/02/2026

Ons is vol tot 26 Februarie. Prys die Here 🧡

En so is al die vakansie mense terug werk toe.. Ons lieflike plekkie was so lank terug beskikbaar, maar goeie nuus - hy ...
02/02/2026

En so is al die vakansie mense terug werk toe.. Ons lieflike plekkie was so lank terug beskikbaar, maar goeie nuus - hy is nou oop vir 2 weke tot en met 13 Februarie. 🎉
Dis moes nóú die lekker weer!
Kontak ons om te kom kuier op Hartenbos.
082 303 403 7

Ons braai kamer is perfek, of dit sonskyn of reën! Die oopskuif ruite en deure akkommodeer enige weer. 👌Kontak ons om te...
01/02/2026

Ons braai kamer is perfek, of dit sonskyn of reën!

Die oopskuif ruite en deure akkommodeer enige weer. 👌

Kontak ons om te bespreek.
082 303 403 7

Address

Hartenbos
6520

Telephone

+27823034037

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 97 on Berthold Hartenbos - Verblyf / Akkommodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category