03/06/2026
🌊❄️ SKOOLVAKANSIE SPECIAL / SCHOOL HOLIDAY SPECIAL ❄️🌊
Ruil die stad se geraas vir vars seelug, warm kampvure en asemrowende sonsondergange! 🏖️🔥
Bring die familie en kom ontspan by Boomplaats Akkommodasie & Karavaan Verhuring in pragtige Gouritsmond.
📅 Winter Holiday: 27 June – 19 July 2026
✨ Bespreek 7 nagte en betaal slegs vir 6 nagte!
✨ Book 7 nights and pay for only 6 nights!
Die perfekte plek vir ’n winter wegbreek 🌅
The perfect place for a winter escape 🌊
📞 Jan / WhatsApp: 082 321 2147
📧 [email protected]