04/09/2026
🌊BEKOSTIGBARE SELFSORG VERBLYF BY HARTENBOS 🌊
Op soek na die perfekte wegbreek plek vir die familie of groot gesin?
Hierdie ruim, veilige en gerieflike selfsorgwoning is geleë reg oorkant die nuwe Garden Walk Mall in Hartenbos!
Nog beskikbaar vir die September-skoolvakansie (min. 7 nagte) agv kansellasie
🏡 WAAROM HIERDIE DIE PERFEKTE VAKANSIEHUIS IS:
✅️Ligging: Hartenbos (oorkant Garden Walk Mall)
✅️Slaapkamers: Ruim 3-slaapkamer woning
✅️Leefarea: Oopplan leefarea met 4 enkelbed-banke (waarvan 2 in die binnebraai-area is)
✅️Badkamers: 2 Badkamers
✅️Gerieflikhede: Smart TV & Wi-Fi ingesluit
✅️Braaigeriewe: Beide binne- en buitebraai vir lekker saamkuier
✅️Troeteldiervriendelik: Veilig en volledig omhein 🐩
✅️Veiligheid: Baie veilige erf en buurt
📅 BESPEKINGS & BESKIKBAARHEID:
Langnaweke: Minimum 5 nagte
Skoolvakansies en buiteseisoen: Minimum 7 nagte
❌ REEDS BESPREEK: 13 Desember tot 1 Januarie 2027
📲 BESPREEK DIREK BY DIE EIENAAR:
(Slegs 1 privaat woning beskikbaar – moenie uitmis nie!)
Kontak die eienaar direk via WhatsApp vir meer inligting en nog foto's:
📲 WhatsApp: 082 680 0082