SkinkiWyn

SkinkiWyn Heerlike vakansieverblyf te huur in Hartenbos, ongeveer 1.5 km van die hoofstrand.

20/01/2026

‼️Hartenbos‼️

Reeds bespreek 18 Des 2026 - 8 Jan 2027.

SkinkiWyn is ñ selfsorgeenheid in Hartenbos.

Die mees gerieflikste vakansiehuis met alles (behalwe handoeke) wat jy nodig het om net lekker vakansie te gaan hou en heerlik te rus 🤩.

Dis in ñ veilige kompleks waar kindertjies nog lekker kan fietsry en saam met ander kinders in die strate speel, soos in die ou dae.

Daar is ook ñ swembad in die kompleks.

3 x en-suite kamers (2 het storte en 1 het ñ bad);
'n kot vir ñ baba;
Nog ñ dubbel slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is toegerus met ñ volledige oond, airfryer; wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasser vir jou gerief.
Smart TV in die leefarea en ook in die hoofslaapkamer.
Buite braai by die eenheid.
Gratis Wifi en Netflix

📌 Slegs 2 voertuie word by die eenheid toegelaat.
📌 Spoedbeperking in die kompleks is 15km/h
📌 Eenmalige skoonmaakfooi van toepassing

Vir kwotasies, stuur ñ epos aan
[email protected], of whatsapp 084 512 9784 met alle besonderhede wat op die kwotasie moet kom.

01/01/2025
01/01/2025

‼️Hartenbos‼️

SkinkiWyn is ñ selfsorgeenheid in Hartenbos en is beskikbaar vanaf 2 Januarie 2025.

Die mees gerieflikste vakansiehuis met alles (behalwe handoeke) wat jy nodig het om net lekker vakansie te gaan hou en heerlik te rus 🤩.

Dis in ñ veilige kompleks waar kindertjies nog lekker kan fietsry en saam met ander kinders in die strate speel, soos in die ou dae.

Daar is ook ñ swembad in die kompleks.

3 x en-suite kamers (2 het storte en 1 het ñ bad);
'n kot vir ñ baba;
Nog ñ dubbel slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is toegerus met ñ volledige oond, airfryer; wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasser vir jou gerief.
Smart TV in die leefarea en ook in die hoofslaapkamer.
Buite braai by die eenheid.
Gratis Wifi en Netflix

📌 Slegs 2 voertuie word by die eenheid toegelaat.
📌 Spoedbeperking in die kompleks is 15km/h
📌 Nie beskikbaar vir matriek/studente vakansies nie.
📌 Eenmalige skoonmaakfooi van toepassing

Vir kwotasies, stuur ñ epos aan
[email protected] met alle besonderhede wat op die kwotasie moet kom.

07/01/2023

💦SkinkiWyn💦 💥 Hartenbos verblyf

Heerlike vakansieverblyf te huur in Hartenbos, ongeveer 1.5 km van die hoofstrand met 3 en-suite dubbel kamers, ruim leefarea en gerieflike kombuis. Gesellige braai area en fantastiese vakansie atmosfeer in die kompleks.

🔸 3 en-suite slaapkamers (2 x Queen en 1 x dubbelbed)
🔸 Baba kot in een kamer
🔸 2 kamers het storte en 1 kamer het ñ bad.
🔸 2× Slaapbanke in leefarea
🔸Slaapplek vir 8/10 mense in totaal
🔸Wasmasjien asook tuimeldroër
🔸Skottelgoedwasser
🔸Braai area buite
🔸Tennisbaan en swembad in kompleks
🔸Netflix

🔺 Nie rook eenheid 🔺

🔺 Nie diere vriendelik nie 🔺

🔺Geen matriek/studente vakansies🔺

Whatsapp: 0662874087
Epos: [email protected]

07/12/2022

Beurtkrag is nie so ñ groot uitdaging vir SkinkiWyn in Hartenbos nie.

Address

Fonteine Park 53, Boekenhout Straat
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27662784087

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SkinkiWyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share