08/08/2026
๐ ๐๐จ๐ฎ ๐๐๐ซ๐๐๐ค๐ญ๐ ๐๐๐ซ๐ญ๐๐ง๐๐จ๐ฌ-๐๐๐ ๐๐ซ๐๐๐ค ๐๐๐ ! ๐
Soek jy na die ultieme kus-ontspanning? Of dit nou โn romantiese naweek vir twee is, โn gesinsvakansie, of โn wegbreek saam met die hele spanโons het die perfekte plekkie vir jou!
๐๐ง๐ฌ ๐๐ข๐๐ ๐๐ซ๐ข๐ ๐ฎ๐ง๐ข๐๐ค๐ ๐๐๐ง๐ก๐๐๐ ๐ฐ๐๐ญ ๐๐ฒ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐๐๐ก๐จ๐๐๐ญ๐๐ฌ ๐๐๐ง๐ฉ๐๐ฌ:
๐ฅ ๐๐ข๐ ๐๐๐ฌ๐๐ฅ๐ฅ๐ข๐ ๐ ๐-๐๐๐: Ideaal vir paartjies wat op soek is na โn stylvolle, intieme wegbreek.
๐จโ๐ฉโ๐ง ๐๐ข๐ ๐๐๐๐ฅ๐ฌ๐ฒ๐๐ข๐ ๐ ๐-๐๐๐: Perfek vir klein gesinne of vriende. (Met ons gewilde ingeboude stapelbed-opset). 10% Afslag vir September!
๐ ๐๐ข๐ ๐๐ฎ๐ข๐ฆ ๐-๐๐๐: Bring almal saam! 10% Afslag vir September!
๐๐จ๐๐ค๐จ๐ฆ ๐๐ฒ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ ๐๐๐ง?
โ
๐๐๐ง ๐๐จ๐ฅ๐ฅ๐ ๐๐จ๐๐ ๐๐ซ๐ฎ๐ฌ: Elke eenheid het โn kombuisie met alles wat jy nodig het vir selfsorg.
โ
๐๐ข๐ "๐๐ซ๐๐๐ข"-๐๐๐ฐ๐: Geniet ons onderdak buitebraai-areas met gerieflike sitplekโperfek vir daardie heerlike Hartenbos-aande, ongeag die weer! Hout word voorsien.
โ
๐๐ฎ๐ฌ-๐๐๐ซ๐ข๐๐๐ฅ๐ข๐ค๐ก๐๐ข๐: Gemaklike beddens, skoon ruimtes, en daardie ontspanne vakansie-atmosfeer waarna jy soek.
๐ Geleรซ in die hartjie van Hartenbos.
๐
Bespreek nou vir September! Met โn 10% afslag op die "4 Sleeper" en die "6 Sleeper"!!
๐๐จ๐ ๐จ๐ฆ ๐ญ๐ ๐๐๐ฌ๐ฉ๐ซ๐๐๐ค:
๐ Bel/WhatsApp: 072 043 5481
Moenie wag nieโjou "vitamin sea" roep jou! ๐โ๏ธ