Hartenbos Camp Meeting

Hartenbos Camp Meeting Official page for the annual Easter Weekend Camp Meeting at the Hartenbos River Resort

06/04/2026

A special word of gratitude to Tegan Neuhoff for the spectacular photography!

2026 Hartenbos Kampvergadering het tot ñ einde gekom. Alle eer aan die Drie-Enige God! Ons belei Jesus Christus as ons V...
06/04/2026

2026 Hartenbos Kampvergadering het tot ñ einde gekom.
Alle eer aan die Drie-Enige God! Ons belei Jesus Christus as ons Verlosser en Heiland en skaar ons onder die vaandel van die Almagtige!
**Opregte dank aan ons reëlingskomittee en elke department se harde werk. Julle arbei as vrywilligers en gee julle tyd en talente om die Here te dien.
**Ons dank elkeen wat Kampvergadering 2026 bygewoon en ondersteun het. Mag ons Heer se genade u vergesel op die pad huiswaarts en die oproep tot ñ *Aktiewe Kerk* ñ missie wees wat brand in die hart!

Alle eer aan ons Heiland vir ñ gees vervulde naweek gepak met kragtige boodskappe! Ons dank aan Leraar Clifford Goldstei...
05/04/2026

Alle eer aan ons Heiland vir ñ gees vervulde naweek gepak met kragtige boodskappe!
Ons dank aan Leraar Clifford Goldstein en Leraar Hendrik de Winnaar vir hul bediening.

05/04/2026
05/04/2026
Next generation campers!
05/04/2026

Next generation campers!

Address

Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenbos Camp Meeting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartenbos Camp Meeting:

Share

Category