Vlakte Motel

Directions

Vlakte Motel Accomodation and adventure bikes

Stoorruimte te huur vir funksies tot en met 50 mense @ R2500. Ons het ook akkomodasie op die plaas beskikbaar
08/04/2025

Stoorruimte te huur vir funksies tot en met 50 mense @ R2500. Ons het ook akkomodasie op die plaas beskikbaar

Stoorruimte te huur vir funksies tot en met 50 mense @ R2500. Ons het ook akkomodasie op die plaas beskikbaar.
08/04/2025

Stoorruimte te huur vir funksies tot en met 50 mense @ R2500. Ons het ook akkomodasie op die plaas beskikbaar.

23/03/2025

Vlakte Motel is selfsorg akkomodasie 20km van Hartenbos met n 5km grondpad. Ons is ingerig vir 8 mense, ideaal vir motorfietsryers en enigeiemand wat n wegbreek soek. Daar is baie spasie, braaigeriewe en onderdak parkering vir motorfietse en n baie lekker ontspanne atmosfeer in die buitelug.

Kontak Jan-Louis 083 280 9523

Address

Sheeplands, Little Brak River
Hartenbos
6520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlakte Motel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category