Bean Restaurant and B&B

Bean Restaurant and B&B Familie Restaurant en Gastehuis gefokus op goeie kos en vriendelike diens - Afrikaans is lekker!

Ons is ❤️ vir Hartswater Dankie vir almal wat al 'n foto in ons raam geneem het. Saam met julle lag en kuier ons lekker ...
26/08/2026

Ons is ❤️ vir Hartswater

Dankie vir almal wat al 'n foto in ons raam geneem het.
Saam met julle lag en kuier ons lekker saam 🤩🥳

Ons waardeer almal se ondersteuning en groot gees - julle maak Bean 'n lekker plek 👌

Het jy al jou foto geneem met ons ❤️ Hartswater raam?

Wie herken julle in die fotos?

Geure en reuke van BBQ het saam gesmelt met die klanke van saam kuier en lag 🙏❤️Beslis 'n aand om te onhou ⭐️Uit ons har...
19/08/2026

Geure en reuke van BBQ het saam gesmelt met die klanke van saam kuier en lag 🙏❤️

Beslis 'n aand om te onhou ⭐️

Uit ons harte dankie aan elkeen wat hierdie Texas BBQ aand 'n sukses gemaak het, julle ondersteuning en omgee is wat ons hart laat klop met Liefde 🙏❤️

Ons sien uit na die
Surf en Turf Flatervry Aand op 15 September, ons kan nie wag om julle almal weer te bederf nie 🤩

17/08/2026

🇺🇸 Bean BBQ Flatervry aand is om die draai!

🔥Die rook geure van rook hang al op die voorstoep - om julle te verwelkom na 'n Texas BBQ feesmaal

15/08/2026

Bean Flatervry BBQ 🇺🇸
Dinsdag die 18'de Aug🔥
Die Groot Rook het begin 👌

Dankie vir elke bespreking - ons aand is propvol en ons harte loop oor met dankbaarheid ❤️

As jy gemis het sien ons jou hopenlik die 15'de September vir Bean Flatervry SUSHI aand 🤩

Nuwe Begin 🥳🤩🙏Highway Motors, OK Express en OK Liquor Baie geluk met julle groot dag môre! 🌟Vanaf almal by Bean wens ons...
12/08/2026

Nuwe Begin 🥳🤩🙏

Highway Motors, OK Express en OK Liquor

Baie geluk met julle groot dag môre! 🌟

Vanaf almal by Bean wens ons julle alle voorspoed en sukses toe met die opening môre.

Ons glo julle gaan ’n groot aanwins vir ons gemeenskap wees. ❤️

Mag julle deure vir baie jare oopstaan! 🥂

Andre Grove Alé Koekemoer

🌧️🥶 Buite is dit koud, nat en grys…en die winter byt ons vandag ❄️❄️Maar by Bean: brand Chicken se kool stoofdie koffie ...
10/08/2026

🌧️🥶 Buite is dit koud, nat en grys…en die winter byt ons vandag ❄️❄️

Maar by Bean:
brand Chicken se kool stoof
die koffie is warm
en
ons harte nog warmer. ❤️☕

Kom skuil uit die koue waar daar altyd ’n warm glimlag, liefde en omgee vir elkeen is ❤️

Boer in my Hart ❤️HARTSWATEROm ons Afrikaanse kultuur te help beskerm en koester, sal altyd ons eerste prioriteit bly! D...
08/08/2026

Boer in my Hart
❤️
HARTSWATER

Om ons Afrikaanse kultuur te help beskerm en koester, sal altyd ons eerste prioriteit bly!

Dit is vir ons 'n ongelooflike voorreg en seën om 'n familierestaurant in ons klein dorpie, Hartswater, te mag bedryf.

Dankie Elandri vir die verf van ons mooi bord 👌🤩

Dankie vir almal wat onsONTHOU JY NOG2012 Rib aand ondersteun het.Nederig dankie vir 'n propvol Bean 🙏❤️70 vol rack of r...
08/08/2026

Dankie vir almal wat ons

ONTHOU JY NOG
2012 Rib aand ondersteun het.

Nederig dankie vir 'n propvol Bean 🙏❤️
70 vol rack of ribs in 2 ure, ons harte loop oor van dankbaarheid ❤️😇

Bean Seekos Flatervry Aand 🙏❤️Daar is min dinge wat ons harte so vol maak soos om 'n restaurant vol bekende gesigte, opr...
29/07/2026

Bean Seekos Flatervry Aand 🙏❤️

Daar is min dinge wat ons harte so vol maak soos om 'n restaurant vol bekende gesigte, opregte glimlagte en vrolike saamkuier te sien.

Baie dankie aan elke hartsmens wat ons Seekosaand ondersteun het en dit in 'n onvergeetlike aand omskep het.

Dit is vir ons 'n ongelooflike voorreg en seën om 'n familierestaurant in ons klein dorpie, Hartswater, te mag bedryf.

Julle is nie net ons kliënte nie – julle is deel van ons familie. ❤️

Dankie dat julle aanhou om ons droom te ondersteun, saam met ons herinneringe te skep en ons harte elke dag vol dankbaarheid te maak. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

Dankie ook aan almal wat bereid was om 'n foto te neem met ons "Ek is ❤️ vir Hartswater" fotoraam.

Ons sien uit na ons volgende Flatervry aand - 18'de Augustus - Die Texas BBQ Flatervry aand.
Plek is beperk maak asb seker jy bespreek jou plek 🙏🤩⭐️

Bean Flatervry AandeLos jou probleme by die huis en kom geniet elke maand ons Tema Aand 🤩 Maak Tyd om met geliefdes en v...
22/07/2026

Bean Flatervry Aande

Los jou probleme by die huis en kom geniet elke maand ons Tema Aand 🤩
Maak Tyd om met geliefdes en vriende te laat gaan en die aand saam met ons te geniet.
Ons kan so liedtjie of twee bietjie harder speel 🥳

Julie die 28'ste is Seekos Aand.

Die Platter vir twee bevat die volgende:

Hake 500g
12 Prince Prawns
8 Crumbed in Shell Mussels
Portion Calamari Rings
Panko Prawns
Side Rice & Corn
Garlic Bread

❗️Slegs op Bespreeking, en geen Wegneem etes nie❗️

Kinders kry gratis Roomys 🥳❤️

Address

Conroy Street
Hartswater
8570

Opening Hours

Monday 12:00 - 21:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00
Sunday 11:00 - 14:00

Telephone

+27829393026

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bean Restaurant and B&B posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bean Restaurant and B&B:

Shortcuts

Share