Sionbergh Accommodation

Sionbergh Accommodation Enjoy a peaceful break-away by relaxing in a calm and tranquility environment, building relationship and forming connections with loved ones.

Accommodation

NO PETS ALLOWED

We provide accommodation for a variety of groups and functions. Christian Camps
Women and Men Camps
Youth Camps
Family Camps
Caravan Camps
Backpacker Rooms


Caravans and Tents
Spacious Lawns
Maximum - 87 Caravans / Tents
PowerPoints / Water Points Available
Wash-up area - Dishes

22 x Rooms +/- 146 sleep in bunkerbed (Backpacker style rooms)
Central kitchen area
Spacious Lawns
Modern ablution blocks
Wash up area
Braai boma

NO PETS ALLOWED

Op soek na ’n plek om te ontsnap van die gejaag van die alledaagse lewe, weer kontak met jou familie te maak en herinner...
02/09/2026

Op soek na ’n plek om te ontsnap van die gejaag van die alledaagse lewe, weer kontak met jou familie te maak en herinneringe te skep wat ’n leeftyd sal hou?
Kom maak jouself tuis, raak rustig en geniet ’n heerlike wegbreek omring deur die eenvoudige plesier van die buitelewe. Of jy nou op soek is na ’n rustige kampeerwegbreek, ’n prettige gesinsvakansie, ’n naweek saam met vriende of ’n spesiale groepwegbreek – Sionbergh het iets vir almal.

KOM KAMPEER. KOM RUS. KOM VERBIND.

Bring jou familie, nooi jou vriende en los die besige wêreld vir ’n rukkie agter.
By Sionbergh ontkoppel gesinne van die gejaag van die lewe en verbind hulle weer met mekaar.

Kom maak herinneringe. Kom geniet die buitelewe.
Kom ervaar Sionbergh vir jouself!

Looking for a place to escape the rush of everyday life, reconnect with your family and make memories that last a lifetime?
Settle in, slow down and enjoy a relaxing getaway surrounded by the simple pleasures of the outdoors. Whether you’re looking for a peaceful camping break, a fun-filled family holiday, a weekend with friends or a special group getaway, Sionbergh has something for everyone.

COME CAMP. COME RELAX. COME CONNECT.

Bring your family, invite your friends and leave the busy world behind.
At Sionbergh, families disconnect from the rush of life and reconnect with one another.

Come make memories. Come enjoy the outdoors. Come and experience Sionbergh for yourself!

📞 079 491 7919
📧 [email protected]

Nog nie jou wegbreek in Augustus bespreek om die winter af te skud nie? Bespreek so gou moontlik by ons, want plek raak ...
20/07/2026

Nog nie jou wegbreek in Augustus bespreek om die winter af te skud nie? Bespreek so gou moontlik by ons, want plek raak beperk.

Haven't booked your August getaway yet to shake off the winter blues? Book with us as soon as possible, space is getting limited.

Kontak ons op: / Contact us on:

[email protected]

079 491 7919

www.sionbergh.co.za

Daar is iets spesiaal daaraan om in die winterkoue so lekker gesellig om die kampvuur te kuier met 'n warm drankie en 'n...
14/05/2026

Daar is iets spesiaal daaraan om in die winterkoue so lekker gesellig om die kampvuur te kuier met 'n warm drankie en 'n knus kombers.

There is just something special about crowding around a campfire in the winter cold, getting cozy with a warm drink and a blanket.

Kontak ons op / Contact us on:
[email protected] / 079 491 7919

Sionbergh Accommodation Groepe By ons kampeer- en verblyfoord nooi ons jou om 'n reis van ontspanning, avontuur en gekoe...
26/03/2026

Sionbergh Accommodation Groepe

By ons kampeer- en verblyfoord nooi ons jou om 'n reis van ontspanning, avontuur en gekoesterde herhinneringe aan te pak saam met jou Vriende, Familie, Gemeente of Skool. Bespreek vroegtydig om julle wegbreek te verseker.

Beperkte spasie vir die jaar nog beskikbaar.

Kontak ons op: [email protected] / 079 491 7919 / www.sionbergh.co.za

🍂🍃🍂🍃🍂🍃🍂🍃🍂🍃🍂🍃🍂🍃🍂🍃🍂🍃

At our camping and lodge resort, we invite you to embark on a journey of relaxation, adventure and cherished memories with your Friends, Family, Church or School. Be sure to book in time to secure your getaway.

Limited space is still available for this year.

Contact us on: [email protected] / 079 491 7919 / www.sionbergh.co.za

Vir die wat tydens Paasfees by ons kom kuier, kom beleef God se Woord saam met ons...Almal is welkom!!!
03/03/2026

Vir die wat tydens Paasfees by ons kom kuier, kom beleef God se Woord saam met ons...

Almal is welkom!!!

'n Paar mooi visse wat weer uit gekom het en waarmee van hulle gevang is:Tigernut en popup gedip in ox bloodBoilieXXL ti...
23/12/2025

'n Paar mooi visse wat weer uit gekom het en waarmee van hulle gevang is:

Tigernut en popup gedip in ox blood
Boilie
XXL tigernut peanuts and pineapple

Voel asb vry om visse wat julle by ons vang te post asook waarmee hulle gevang is.

Het julle nog 'n plek nodig vir Desember om bietjie te ontspan na 'n besige jaar? Ons het nog beperkte plek beskikbaar.B...
17/12/2025

Het julle nog 'n plek nodig vir Desember om bietjie te ontspan na 'n besige jaar? Ons het nog beperkte plek beskikbaar.

Bespreek so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom.

Kontak ons op: [email protected] / 079 491 7919

🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕🏕

Looking for a place to unwind after a busy year? We still have limited space available.

Book as soon as possible to avoid disappointment.

Contact us on: [email protected] / 079 491 7919

Address

Section 13/381
Heidelberg
1438

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sionbergh Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sionbergh Accommodation:

Shortcuts

Share

Category