Donsveertjie Gasteplaas & Venue

Donsveertjie Gasteplaas & Venue Donsveertjie het 'n baie besonderse Populierbos met 'n waterstroompie wat daardeur kronkel.
(1)

Hier is ook 'n Klipkapel en Onthaalsaal, maar die Populierbos bly die gewildste onder die bruide.

N A D I N E  &  A A R O N         ♡ Say I do ♡Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!
19/09/2022

N A D I N E & A A R O N
♡ Say I do ♡

Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!

Vandag het iets BAIE opwindend by Donsveertjie gebeur. Ek kan nie wag om julle te vertel nie!!!  Maar vir nou moet julle...
14/09/2022

Vandag het iets BAIE opwindend by Donsveertjie gebeur. Ek kan nie wag om julle te vertel nie!!!

Maar vir nou moet julle eers bietjie nuuskierig bly...

G W E N  & G E R A R D         ♡ Say I do ♡Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!
05/09/2022

G W E N & G E R A R D
♡ Say I do ♡

Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!

Julle is 'n PRAGTIGE familie!!! Mooier as mooi!!!As jy opsoek is na iets spesiaal...iets wat jy ALTYD in jou hart kan ko...
22/08/2022

Julle is 'n PRAGTIGE familie!!! Mooier as mooi!!!

As jy opsoek is na iets spesiaal...iets wat jy ALTYD in jou hart kan koester...dan MOET jy beslis vir Izette Krogman van PixlPixi Photography kontak. Sy kan toor met 'n kamera!

Address

Leeufontein
Heilbron
9650

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Donsveertjie Gasteplaas & Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category