Donsveertjie Gasteplaas en Venue

Donsveertjie Gasteplaas en Venue Guest house and wedding venue on the Els family farm just outside Heilbron in the Free State.
(1)

🎓✨ 20 Jaar Reünie by Donsveertjie! ✨🎓Wat ’n voorreg om hierdie besonderse groep by Donsveertjie te kon verwelkom vir hul...
04/09/2026

🎓✨ 20 Jaar Reünie by Donsveertjie! ✨🎓

Wat ’n voorreg om hierdie besonderse groep by Donsveertjie te kon verwelkom vir hulle 20 jaar skoolreünie!

Na 20 jaar is daar weer saam gelag, herinneringe gedeel en ou vriendskappe hernu. Dit was ’n aand vol nostalgie, lekker kuier en kosbare oomblikke. 🥂🤍

Baie dankie dat julle Donsveertjie gekies het om hierdie besonderse mylpaal te vier. Mag die mooi herinneringe aan die aand nog lank saam met julle bly!

📍 Donsveertjie Gasteplaas en Venue
🌿 Waar herinneringe gemaak en vriendskappe gevier word.

🥂 ONS HET ONS WENNERS! 🤍Ons harte is vol! Ons het soveel ongelooflike mooi liefdesverhale ontvang dat dit eenvoudig te m...
01/09/2026

🥂 ONS HET ONS WENNERS! 🤍

Ons harte is vol! Ons het soveel ongelooflike mooi liefdesverhale ontvang dat dit eenvoudig te moeilik was om net één paartjie te kies…

Daarom het ons besluit om nie een nie, maar DRIE paartjies se troudrome ’n bietjie nader aan die werklikheid te bring. ✨

Baie geluk aan ons drie wenpaartjies! đź’Ť
🤍 Jolene & Marco
🤍 Juanita & Willem
🤍 Elmarie & André

Elke paartjie ontvang ’n Venue- en Dekor-pakket ter waarde van R30 000 by Donsveertjie Gasteplaas & Venue.

🌿 En ’n spesiale verrassing: Jolene & Marco ontvang ook ’n blommepakket ter waarde van R4 000.

Dankie aan elke paartjie wat julle storie met ons gedeel het. Dit was ’n voorreg om elkeen se liefdesverhaal te lees. 🤍

Aan ons wenners: Mag hierdie die begin wees van ’n ongelooflike mooi trou-avontuur saam met Donsveertjie. Ons kan nie wag om julle groot dag saam met julle besonders te maak nie! 🥂💍

Baie geluk! 🤍

Met liefde,
Donsveertjie Gasteplaas & Venue

Bronnie Voëljag 2026Dankie Hoërskool Heilbron dat Donsveertjie Gasteplaas en Venue deel kon wees van hierdie spesiale ge...
26/08/2026

Bronnie Voëljag 2026
Dankie Hoërskool Heilbron dat Donsveertjie Gasteplaas en Venue deel kon wees van hierdie spesiale geleentheid!

22/08/2026

Dis lekker om deel te wees van hierdie groot geleentheid!

22/08/2026

Bronnies Voëljag 2026.

22/08/2026
Kompetisie - wen jou sprokiestroue!!!Nog net 2 weke oor om in te skryf!
15/08/2026

Kompetisie - wen jou sprokiestroue!!!
Nog net 2 weke oor om in te skryf!

WIN YOUR WEDDING AT Donsveertjie Gasteplaas en Venue!

Every love story deserves a beautiful beginning.

One special couple will have the opportunity to celebrate their wedding at Donsveertjie Gasteplaas & Venue with a Wedding Venue & Décor Package valued at R30 000.

Whether you’re newly engaged or still planning your perfect day, this could be your opportunity to celebrate your wedding in a beautiful countryside setting surrounded by the people you love most.

THE WEDDING PACKAGE INCLUDES

• Venue hire for up to 60 guests
• Décor package
• Phoenix chairs
• Draping & fairy lights
• Ram Camp accommodation (4 guests)
• Bridal Suite accommodation (4 guests)
• Honeymoon Suite accommodation
• Honeymoon package
• Backup power

HOW TO ENTER

1. Follow our page.
2. Like this post.
3. Share this post.
4. Tag three friends in the comments.
5. Share your love story with us in the comments.

Competition closes: 31 August 2026

Winner announced: 1 September 2026

TERMS & CONDITIONS

• Prize is valued at R30 000.
• Prize is subject to available wedding dates.
• Package includes venue hire for a maximum of 60 guests.
• Additional guests are charged at R270 per person.
• Ram Camp accommodates a maximum of 4 guests.
• Bridal Suite accommodates a maximum of 4 guests.
• The winning couple must hold their wedding within 24 months of the winner announcement date.
• The prize is not transferable and may not be exchanged for cash, credit, or any other service.
• A minimum of 10 guest rooms must be booked for two consecutive nights.
• The prize excludes catering, beverages, photography, flowers, entertainment, wedding stationery, marriage officer fees and any other services not specifically listed above.
• Donsveertjie Gasteplaas & Venue reserves the right to amend the competition should circumstances beyond its reasonable control require it.
• The judges’ decision is final.

FOR ENQUIRIES

📞 072 218 6727
đź“§ [email protected]

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Where memories are made.

Is jy opsoek na 'n Bloemis, Spysenier en/of Koördineerder of wil jy dalk net dekor huur?Kontak vir Sina Hattingh by 060 ...
21/07/2026

Is jy opsoek na 'n Bloemis, Spysenier en/of Koördineerder of wil jy dalk net dekor huur?

Kontak vir Sina Hattingh by 060 884 0675. Sy help graag met 'n kwotasie.

13/07/2026

Ruan Els se 30ste verjaarsdag photohoot.

"Hoe ouer ek word.
Hoe meer sien ek raak.
Die kleinste dinge is wat die meeste saak maak."

Venue: Donsveertjie Gasteplaas en Venue
Foto's: Rolene Photography
Kar: Michaël Hammann & Elmarie Els-Hammann
Koek: Cindy's Royal Baking

✨ Venue, Akkommodasie & Dekor te Huur ✨Op soek na die perfekte plek vir jou troue, funksie, partytjie of spesiale geleen...
08/07/2026

✨ Venue, Akkommodasie & Dekor te Huur ✨

Op soek na die perfekte plek vir jou troue, funksie, partytjie of spesiale geleentheid? Ons bied alles op een plek – ’n pragtige venue, gerieflike akkommodasie en stylvolle dekor om jou dag onvergeetlik te maak.

Kontak Albert Els of Colett Els vandag vir beskikbaarheid en pakkette. Ons sien uit daarna om jou droomgeleentheid ’n werklikheid te maak! 💍

📍 Heilbron, Vrystaat
📞 072 218 6727 / 082 575 1082
đź“§ [email protected]

Address

Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Donsveertjie Gasteplaas en Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share