Die Riemland Gasteplaas

Die Riemland Gasteplaas Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Riemland Gasteplaas, Lodge, Plaas Elizabeth, Heilbron.

Wesdan Boerderye het hul jaarlikse jagdag gehad.  Dit was weereens 'n groot sukses, en almal het dit terdieë geniet.  Di...
08/07/2020

Wesdan Boerderye het hul jaarlikse jagdag gehad. Dit was weereens 'n groot sukses, en almal het dit terdieë geniet. Die weer het ook mooi saamgespeel en ons het heer gekuier.

Vandag was dit n voorreg om vir n groep Argentyne middagete te bedien, wat heerlik voorberei was deur Dawn Wessels, daar...
30/09/2019

Vandag was dit n voorreg om vir n groep Argentyne middagete te bedien, wat heerlik voorberei was deur Dawn Wessels, daarna het Tsaats hul bietjie meer van die boerdery gaan wys.

Jag naweek op Die Riemland Gasteplaas. Wat n lekker dag was dit nie.
15/07/2019

Jag naweek op Die Riemland Gasteplaas. Wat n lekker dag was dit nie.

Sondag middag pret op die plaas!
17/02/2019

Sondag middag pret op die plaas!

Dankie vir julle kuier. Grasren 2019. Julle bly spesiaal vir ons!
10/02/2019

Dankie vir julle kuier. Grasren 2019. Julle bly spesiaal vir ons!

11/12/2018

Met Vegkop Grasren 2019 om die draai raak die besprekings ook voller. So spring gou en maak seker jyt verblyf vir die Grasren om teleurstelling te voorkom kontak Tammy Watson vir bespreeking 082 788 1260.

Ontmoet vir Kiara een van die dae te sien op die Gasteplaas!!!
10/12/2018

Ontmoet vir Kiara een van die dae te sien op die Gasteplaas!!!

10/12/2018
10/12/2018
Tannie Molly se Huis
10/12/2018

Tannie Molly se Huis

10/12/2018

Hallo almal. Welkom by ons nuwe Facebook blad. Hou die spasie dop vir alle nuwe dinge. Nooi julle vriende uit om ook deel van die blad te wees. Ons is baie opgewonde vir 2019. Ons is onder nuwe bestuur Tsaats Hattingh en Tammy Watson. Ons sal binnekort ook n nuwe 'website' hê.

Besprekings kan gemaak word by:
Tammy Watson 082 7881260
Epos: [email protected]

Address

Plaas Elizabeth
Heilbron
9650

Telephone

+27827881260

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Riemland Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category