Barking Beach Cottage

Call Directions Website

Barking Beach Cottage Barking Beach Cottage - Sandbaai, Hermanus | Barking Beach Cottage - Jacobsbaai, West Coast | The Basson House | www.barkingbeachcottage.co.za

29/09/2026

Die sitkamer is gereed… nou kort ons net die gaste! 🏡❤️

’n Plek om terug te sit, te ontspan en sommer net tuis te voel.

The Basson House – Paarl
🐾 Pet friendly
🏡 Jou huis weg van die huis
✨ Binnekort beskikbaar op Airbnb & Booking.com

27/09/2026

Die stoep by The Basson House 🌿🏡

Luilekker ontspan.
’n Boek lees. 📖
’n Wyntjie geniet. 🍷
En sommer net… wees. ❤️

Dis waarvoor hierdie stoep gemaak is.

📍 The Basson House | Paarl
🐾 Pet Friendly

25/09/2026

🌿 Gielie Basson se trots was sy vetplante en bonsai. ❤️

Elke plantjie, elke bonsai en elke detail in hierdie hoekie dra iets van hom.

By The Basson House hou ons Gielie se hoekie net soos hy dit gehad het — sodat sy liefde daarvoor kan voortleef, en julle dit ook kan geniet wanneer julle by ons kom kuier. 🏡🌱

’n Klein hoekie. ’n Groot herinnering. ❤️

#

15/09/2026

🌊🐾 Bly kalm… en kom kuier by Barking Beach Cottage!

Kies jou bestemming 👇

📍 Jacobsbaai, Weskus
🌊 Sandbaai, Hermanus
🏡 Paarl — binnekort beskikbaar!

Pet-friendly verblyf waar jy én jou vierbeen-familie welkom is. 🐶🐱❤️

Watter dorp kies jy? 👇

Kry jou keppie by Daai Plekkie in die Weskus

12/09/2026

Work in progress… 🏡🐾

THE BASSON HOUSE – PAARL
A pet-friendly home for the whole family — four-legged family members included! 🐶❤️

05/09/2026

🐾 GUSHA SE AMPTELIKE INSPEKSIE 🐾

The Basson House sê hulle is PET FRIENDLY…
maar Gusha vat niemand se woord daarvoor nie. 😂🐶

Elke hoekie moet persoonlik geïnspekteer word.
Tuin? ✅
Snuffelruimte? ✅
Mens-vriendelik? Ons sal sien… 👀😂

Finale uitspraak:
🐾 GUSHA APPROVED! ❤️

By The Basson House, is jou vierbeen-familie ook familie. 🏡🐕

22/08/2026

The Basson House – work in progress 🏡❤️

In hierdie video sien julle van my pa se gunsteling klein bonsai-boompies en vetplante 🌿, asook die kuierarea wat stadig maar seker vorm aanneem.

’n Plek met herinneringe, warmte en baie hart.

Ek kan nie wag om die finale produk met julle te deel nie — ’n plek waar gasvryheid, vrygewigheid en tuis-wees sentraal staan. 🙌❤️

17/08/2026

Gusha se gesig wanneer hy besef… 🐾😳

Hulle was SEE TOE… SONDER MY?! 🌊😂🐶

Daai verraad sit diep! 💔🤣


Address

Www. Barkingbeachcottage. Co. Za
Hermanus
7562

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

021 987 1027

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barking Beach Cottage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category