Hibberdene Vakansiehuis

Hibberdene Vakansiehuis Pragtige ruim 8 slaper selfsorg vakansiehuis, in n skoon veilige geslote area wat kans gee vir fiets

Come and enjoy a holiday with us that you will never forget. If the year is all ready too much start it right with a sta...
30/01/2023

Come and enjoy a holiday with us that you will never forget. If the year is all ready too much start it right with a stay at Hibberdene holiday home, fun for everyone!

Pragtige ruim huis8 slaaper unitR1900pn in DesemberOne het oop 1st Desember-19de Desember 2022bespreek jou plek nou!!
19/10/2022

Pragtige ruim huis
8 slaaper unit
R1900pn in Desember
One het oop 1st Desember-19de Desember 2022
bespreek jou plek nou!!

Come and enjoy your stay with us!We have had nothing but GREAT feedback from our guests.Peace and quite when you need it...
11/10/2022

Come and enjoy your stay with us!
We have had nothing but GREAT feedback from our guests.
Peace and quite when you need it, and excitement when you want it.
-8 sleeper
-24hr security
-Pool+braai area
-Access to the lagoon
-Great fun for the whole family
Hope to see you soon!!

Come and enjoy a well deserved holiday with us. Great experience with great prices!!We hope to see you soon.
12/09/2022

Come and enjoy a well deserved holiday with us. Great experience with great prices!!
We hope to see you soon.

15/08/2022
N lekker koppie koffie ☕️ met vars beskuit en n uitsig soos hierdie is presies wat jy nodig het.Maak jou bespreking vand...
25/07/2022

N lekker koppie koffie ☕️ met vars beskuit en n uitsig soos hierdie is presies wat jy nodig het.
Maak jou bespreking vandag!!

Wat eet see monsters?Vis en ships!As jy d**k daardie grappie was pret, weet jy nie wat vir jou wag by Hibberdene Vakansi...
18/07/2022

Wat eet see monsters?
Vis en ships!

As jy d**k daardie grappie was pret, weet jy nie wat vir jou wag by Hibberdene Vakansiehuis nie, kom geniet n lieflike wegbreek by die Suidkus, raak ontslae van al die stress en ontspan in n pragtige 8 slaper huis, met n groot braai/kuier area, 24 uur sekuriteit, privaat staproete na die strand en n wonderlike see uitsig.
P.s Ons het geen monsters in ons see nie

Jy werk te hard!!! Kry n welverdiende wegbreek, met son en see is die suidkus die beste opsie.
17/07/2022

Jy werk te hard!!!
Kry n welverdiende wegbreek, met son en see is die suidkus die beste opsie.

Pragtige ruim 8 slaper selfsorg vakansiehuis, in n skoon veilige geslote area wat kans gee vir fietsry, stap, en om die ...
07/07/2022

Pragtige ruim 8 slaper selfsorg vakansiehuis, in n skoon veilige geslote area wat kans gee vir fietsry, stap, en om die natuurskoon in te neem, perfek vir n familie vakansie.
- Daar is n smullekker restaurant in die estate.
-Die area het ook sy eie winkeltjie.
-n Groot swembad
-Hangbrug wat oor die lagoon span en jou eie private paadtjie na die strand form.(loopafstand van die see af)
-n 50meter stap gee jou selfs die geleentheid vir lagoon visvang in die estate.
-Daar is n lieflike boma as ook braai areas reg langs die swembad vir ure se genot en lekker kuier.
-Dstv is beskikbaar sodat pappa geen rugby mis nie.
-n Prentjie mooi see uitsig vanaf die balkon, om n mooi sonopkoms en n koppie koffie te geniet
-3 slaapkamer met hul eie on suite badkamers 3 Dubbel beddens met 2 enkelbeddens beskikbaar.
-n Kroeg kamer in die huis wat langs die kuier area sit
-Parkering vir 3 karre
-Naby aan talle oulike eet en kuier plekker, sal jy nie vêr hoef te ry vir vermaak nie
-Vanaf R980 per aand buite seisoen, kontak gerus vir verdere prys inligting
-24uur sekuriteit

Address

Anchors Aweigh Woordrange On Sea
Hibberdene

Telephone

+27840905283

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hibberdene Vakansiehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share