19/01/2021
Balule Bush Camp is situated between Hoedspruit and Phalaborwa in the Parsons Private Nature Reserve, forming part of the Greater Kruger.
Our camp is perfect for families that like to escape the busy everyday life and like to escape to some place relaxing, private, self catering and enjoying the bush.
The accomdation is an old farm house renovated to accommodate guest. The house are fully equipped with three bedrooms, but we can accommodate 12 guests. The living room has extra sleeper couches and two three-quarter beds. Each bedroom with airconditioning en-suite bathrooms.
Enjoy early morning coffee on the stoep with animals drinking at the waterhole...
Evenings are magical with jackal, hyena and lions calling in the distance, while you spend your time around the bonfire at the boma.
Our old cement dam (aka our swimming pool) is an old time favorite of quests who have had booked with us.
******************πππ*******************
Balule Bush Camp is in Parsons Privaat Natuur Reservaat deel van die "Greater Kruger".
Ons kamp bestaan uit 'n ou plaashuis wat omskep is om gaste te akkommodeer. Die huis het 3 kamers met elk eie badkamer en lugverkoeling.
Groot sitkamer en volledige toegeruste kombuis.
In die sitkamer is daar 2 x 3/4 beddens en 3 "sleeper couches" wat rond geskuif kan word vir die kinders.
Die huis het 'n sonnige stoep wat uitkyk oor die watergat met gereelde besoekers soos olifante, vlakvarke, koedoes, kameelperde, sebras, rooibokke en duikertjies.
Geniet ontbyt op die stoep en word dalk verras met 'n dier of twee wat kom water drink.
Vir die aande het ons 'n gesellige lapa, met kroeg area en "dart board". Ons boma met braai area tussen seepklip, rooibos en maroela verskaf onvergeetlike aande met die mooiste helderste sterre waar leeus, hiΓ«nas en jakkalse in die agtergrond roep.
Ons groen tuin is 'n lushof vir vlakvarke, duikertjies en 'n groot verskeidenheid voΓ«llewe. In die aande maak 'n verskeidenheid uile en hase 'n draai op die gras.
In die winter maande lok die alwyne en impala lelies suikerbekkies, swartkop wielewale en skoenlappers.
Uit teen 'n klein alwyn koppie is ons ou sement dam met die warmste water in die somer.
Ons kan 12 mense akkommodeer...
NAVRAE EN BESKIKBAARHEID:
Whatsapp: 0798918173 (Sonja)
email: [email protected]
πππ
Balule Bush Camp is situated between Hoedspruit and Phalaborwa in the Parsons Private Nature Reserve