Die Ark Safari Lodge

Die Ark Safari Lodge Die Ark Safari Lodge was sold. New owners are VOMBA TOURS & SAFARIS https://www.facebook.com/Vombatours Local Service

Vandag se ons totsiens... Die Ark was vir baie jare vir ons 'n toevlug waar familie en vriende kon saamkom en ontspan in...
12/06/2025

Vandag se ons totsiens... Die Ark was vir baie jare vir ons 'n toevlug waar familie en vriende kon saamkom en ontspan in die wonderlike bosveld natuur. Ons is hartseer maar die goeie herinneringe sal ons altyd bybly. Dankie vir al ons lojale Ark ondersteuners en vriende.

Die Ark is nog SLEGS oop vir Junie. Almal wat vir oulaas wil kom kuier moet nou jul kans waarneem. (Die Ark is verkoop)
06/05/2025

Die Ark is nog SLEGS oop vir Junie. Almal wat vir oulaas wil kom kuier moet nou jul kans waarneem. (Die Ark is verkoop)

08/11/2024
Breek weg van die alledaagse gewoel! Bespreek op Die Ark Safari Lodge. Selfsorg. Tussen Hoedspruit en Orpen Hek. Slegs R...
19/10/2024

Breek weg van die alledaagse gewoel! Bespreek op Die Ark Safari Lodge. Selfsorg. Tussen Hoedspruit en Orpen Hek. Slegs R350pppn, kinders onder 12 halfprys, kinders onder 3 gratis. Skakel Estelle 0832662179

Heerlik op
07/09/2024

Heerlik op

Naweek beskikbaar op  Ark Safari Lodge.  6-8 Sept. R350pppn. WhatsApp Estelle 083 2662 179
01/09/2024

Naweek beskikbaar op Ark Safari Lodge. 6-8 Sept. R350pppn. WhatsApp Estelle 083 2662 179

Kom Geniet die rustigheid van die bosveld op  Ark Safari Lodge vir slegs R350pppn. Skakel Estelle 0832662179
21/07/2024

Kom Geniet die rustigheid van die bosveld op Ark Safari Lodge vir slegs R350pppn. Skakel Estelle 0832662179

Kom kuier op Die Ark Safari Lodge! Die Ark kry 'n nuwe "look" Bespreek gerus by Estelle 0832662179
14/07/2024

Kom kuier op Die Ark Safari Lodge! Die Ark kry 'n nuwe "look" Bespreek gerus by Estelle 0832662179

Kom geniet hierdie winter in die bosveld op Die Ark Safari Lodge. SLEGS R350pppn. Kontak Estelle 0832662179
07/06/2024

Kom geniet hierdie winter in die bosveld op Die Ark Safari Lodge. SLEGS R350pppn. Kontak

Estelle 0832662179

Bespreek hierdie naweek op Die Ark Safari Lodge  Skakel Estelle 0832662179
30/05/2024

Bespreek hierdie naweek op Die Ark Safari Lodge Skakel Estelle 0832662179

Address

Guernsey
Hoedspruit
1380

Telephone

+27832662179

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ark Safari Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Ark Safari Lodge:

Featured

Share

Category

Die Ark - Luxury bushveld self catering accommodation

Nestled in the Klaserie district near Hoedspruit and the Orpen Gate of the Kruger National Park lies this oasis inside the Guernsey Nature Reserve. Die Ark provides self catering accommodation within the bushveld with all the luxuries needed. Many animals to see on the property including buffalo, giraffe, zebra, impala and more. Die Ark is only 40km from the Orpen Gate of the Kruger National Park, excellent location for visiting the Park on day trips.