NEL'S RUST

NEL'S RUST Selfsorg Akkommodasie / Self Catering Accommodation

๐Ÿก Nel's Rust Selfsorg Akkommodasie het twee oornagkamers in Hoopstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerie...
07/01/2026

๐Ÿก Nel's Rust Selfsorg Akkommodasie het twee oornagkamers in Hoopstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.

Ons bied verblyf vir 1 tot 4 mense. Die een kamer het 'n dubbelbed en ander kamer twee enkelbeddens. Elke kamer het n aan suite-badkamer. Die kamers het 'n TV, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe met komplimentรชre beskuit.

Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir motors, en is ons baie na aan verskeie winkels, OTM's, 'n gholfbaan en ander plaaslike geriewe.

Kom besoek ons gerus! ๐Ÿก

Voorspoedige 2026 aan elkeen!Mag dit n jaar vol vreugde, liefde en sukses wees!Baie dankie vir jul ondersteuning deur 20...
01/01/2026

Voorspoedige 2026 aan elkeen!
Mag dit n jaar vol vreugde, liefde en sukses wees!
Baie dankie vir jul ondersteuning deur 2025!

Ilana Kriel Zanelle van Wyk
28/08/2025

Ilana Kriel Zanelle van Wyk

๐ŸŒฟ Wen โ€™n Weggee-Naweek vir 2 by Voorbegin Boerdery & Lodge! ๐ŸŒฟ

๐Ÿ’› Ontsnap na ons pragtige plaasparadys langs die Vaalrivier โ€“ luuks, rustig en perfek vir โ€™n romantiese wegbreek of lekker tyd saam met โ€™n geliefde. Verblyf is selfsorg, sodat jy jou eie unieke ervaring kan skep.

Hoe om in te skryf:
1๏ธโƒฃ Volg ons blad
2๏ธโƒฃ Tag 2 vriende in die kommentaar
3๏ธโƒฃ Share hierdie post

๐Ÿ’ก Hoe meer jy tag en share, hoe beter is jou kans om te wen!

๐Ÿ“… Moenie uitmis nie โ€“ sluitingsdatum: 31 Augustus 2025
๐Ÿ“ Voorbegin Boerdery & Lodge โ€“ Waar luuksheid en natuur ontmoet.

๐Ÿ† Die wenner sal op 03 September 2025 op Facebook aangekondig word โ€“ hou ons Facebook-blad dop!

Address

36 EERSTELAAN
Hoopstad
9479

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 18:00
Sunday 07:30 - 11:00
15:00 - 18:00

Telephone

+27835606987

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NEL'S RUST posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share