LaCari Kampterrein

LaCari Kampterrein LaCari is ñ kampterrein 5km buite Hopefield (Wes Kaap) oppad na Vredenburg.

LaCari... nog ʼn GROOT verbetering.  ʼn Afdak voor die braaikamer. My man se hande staan vir niks verkeerd nie. Welgedaan ...
06/12/2025

LaCari... nog ʼn GROOT verbetering. ʼn Afdak voor die braaikamer.

My man se hande staan vir niks verkeerd nie. Welgedaan my Lam.

LaCari... dis mos waarvoor hierdie plek oorspronklik gebou is. Kar-mense... my hart se punt.
10/02/2024

LaCari... dis mos waarvoor hierdie plek oorspronklik gebou is. Kar-mense... my hart se punt.

LaCari... die son sak, ons aarde koel af. Niks beter as die rustigheid van skemer en dieregeluide nie.
20/01/2024

LaCari... die son sak, ons aarde koel af. Niks beter as die rustigheid van skemer en dieregeluide nie.

Laerskool Eversdal se manne bou ñ span hier op LaCari. Geniet dit manne.
19/01/2024

Laerskool Eversdal se manne bou ñ span hier op LaCari. Geniet dit manne.

09/11/2023
Dis mos hoe n race dag op LaCari moet begin. n Stompkar op die werf. Ek hoop ons sal meer en meer drywers met families k...
07/10/2023

Dis mos hoe n race dag op LaCari moet begin. n Stompkar op die werf. Ek hoop ons sal meer en meer drywers met families kry wat oorslaap. Dankie aan die Jacobse vir n lekker kuier sover.

Stockcar oorslaap was oorspronklik die grootste dryfkrag vir die bou van ons kampterrein.
19/09/2023

Stockcar oorslaap was oorspronklik die grootste dryfkrag vir die bou van ons kampterrein.

Die natuur se prag.
16/09/2023

Die natuur se prag.

Tjoppie is mal oor mense.
13/09/2023

Tjoppie is mal oor mense.

Pragtige aksie-foto van onse mannetjie. As hulle tog maar net wil begin broei.
13/09/2023

Pragtige aksie-foto van onse mannetjie. As hulle tog maar net wil begin broei.

Vir besprekings whatsapp 0824545771
13/09/2023

Vir besprekings whatsapp 0824545771

Ons wekker en sy gesante.
28/05/2023

Ons wekker en sy gesante.

Address

1752 Hartebeesfontein
Hopefield

Telephone

+27824545771

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LaCari Kampterrein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LaCari Kampterrein:

Share

Category