Nico Malan Koshuise

Nico Malan Koshuise Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nico Malan Koshuise, Hostel, Humansdorp.

Baie dankie vir almal wat betrokke was by Plaasmark 2024!
29/10/2024

Baie dankie vir almal wat betrokke was by Plaasmark 2024!

Kom ondersteun ons veiling om 19:45! Daar is ongelooflike items op die lys om nie te mis nie.
25/10/2024

Kom ondersteun ons veiling om 19:45! Daar is ongelooflike items op die lys om nie te mis nie.

Plaasmark is nou oop vir die publiek! Bring die familie saam
25/10/2024

Plaasmark is nou oop vir die publiek!
Bring die familie saam

Jy kan met jou kaart betaal by Plaasmark!Sien julle daar
25/10/2024

Jy kan met jou kaart betaal by Plaasmark!
Sien julle daar

Toegang net R20! Sien julle 13:30 vanmiddag
25/10/2024

Toegang net R20!
Sien julle 13:30 vanmiddag

Groenteboks vooraf bestellings is nou gesluitKry jou lekker vars groente by die Plaasmark!
24/10/2024

Groenteboks vooraf bestellings is nou gesluit
Kry jou lekker vars groente by die Plaasmark!

Bierdrink kompetisieSkryf in teen 17:30 by die kroeg
24/10/2024

Bierdrink kompetisie
Skryf in teen 17:30 by die kroeg

Moet nie vergeet om in te skryf nie!
24/10/2024

Moet nie vergeet om in te skryf nie!

Kom vul jou yskas en vrieskas met smullekker kwaliteit produkte:✔️Rump✔️Sirloin✔️T-bone✔️Club steak✔️Boerewors✔️Wildswor...
22/10/2024

Kom vul jou yskas en vrieskas met smullekker kwaliteit produkte:
✔️Rump
✔️Sirloin
✔️T-bone
✔️Club steak
✔️Boerewors
✔️Wildswors
✔️Droë wors
✔️Biltong
✔️Maalvleis
✔️Patties
✔️Kaaswors
✔️Sosaties
✔️Chilli sticks
✔️Salami
✔️Hoender
✔️Lam
✔️Afval
'n Wye verskeidenheid vir elke smaak en geur.
Geskenk deur Huis Meiring en Lushof ouers.

Ons is baie opgewonde om vir Attie Live by Plaasmark 2024 te he! Saterdag 26 Okt @ 17:00
21/10/2024

Ons is baie opgewonde om vir Attie Live by Plaasmark 2024 te he! Saterdag 26 Okt @ 17:00

Van die produkte by die Gebak afdeling
21/10/2024

Van die produkte by die Gebak afdeling

Address

Humansdorp
6300

Telephone

+27833560666

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nico Malan Koshuise posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nico Malan Koshuise:

Share

Category