Bietjie Moeg Selfsorg/ Self-catering

Bietjie Moeg Selfsorg/ Self-catering Kom maak jou tuis ...

Baie dankie aan elke kliënt... ons waardeer julle.  Mag 2023 al julle drome waar maak en mag ons nooit ophou hoop en dro...
31/12/2022

Baie dankie aan elke kliënt... ons waardeer julle. Mag 2023 al julle drome waar maak en mag ons nooit ophou hoop en droom nie.

04/01/2022

Bietjie Moeg is oop en reg vir 2022
Sien uit om u te ontvang

25/12/2021
30/06/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ons verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewig jouself daarvan. Mooi dag vir almal

Geseënde Kersfees aan al ons gaste en hul gesinneHoop om jul weer te ontvang in 2021Ons is oop gedurende feestyd
24/12/2020

Geseënde Kersfees aan al ons gaste en hul gesinne
Hoop om jul weer te ontvang in 2021
Ons is oop gedurende feestyd

Bietjie Moeg Gastehuis is oop vir fase 4 regulasies
01/05/2020

Bietjie Moeg Gastehuis is oop vir fase 4 regulasies

31/12/2018

Mag 2019 vir julle 'n jubeljaar wees, 'n spesiale jaar waarin alles weer herstel,en mag julle elke oomblik bewus wees van Christus se teenwoordigheid.Mag julle in Hom gewortel en gegrondves wees en in alle opsigte na Hom toe groei.Baie liefde. Danie, Ronelle, Gideon en Johan ###x

Mag elke liewe vriend wat ons so getrou ondersteun, 'n baie vreugdevolle Kerstyd beleef en mag ons elkeen die liefde van...
23/12/2016

Mag elke liewe vriend wat ons so getrou ondersteun, 'n baie vreugdevolle Kerstyd beleef en mag ons elkeen die liefde van ons Heer weer opnuut ervaar in hierdie tyd...
Dankie aan elkeen se lojale ondersteuning!!! Ons waardeer julle opreg!
Mag 2017 'n wonderlike jaar vir u elkeen wees....
Geniet jul geliefdes.

21/01/2016

Landboudal ouers

21/01/2016

Lantie ouers ons gee spesiale tariewe aan jul...
Kontak ons vir meer inligting

Address

Palierstraat 59
Jacobsdal
8710

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bietjie Moeg Selfsorg/ Self-catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category