Best of Both Holiday Accomodation

Best of Both Holiday Accomodation We are a small family business from Bloemfontein focused on Luxury affordable Self Catering Accommodation in Prime Areas.

(Direct owners not agents)

⭐Eastern Cape Jeffreys Bay
⭐South Coast Natal Ramsgate
⭐The Jewel of the Eastern Free State Clarens.

🌿 Sondagmiddag-herinnering vir die nuwe week 🌿Jy hoef nie alles vandag uit te figure nie.Jy hoef nie elke probleem allee...
06/09/2026

🌿 Sondagmiddag-herinnering vir die nuwe week 🌿

Jy hoef nie alles vandag uit te figure nie.
Jy hoef nie elke probleem alleen op te los nie.
Jy hoef nie te weet wat môre gaan gebeur nie.

🙏🏻 Gee jou bekommernisse vir God en vertrou Hom met die dinge wat buite jou beheer is.

Stap vir stap.
Dag vir dag.
Genade vir vandag.
Krag vir môre. ❤️

Mag jou hart vanaand rustig wees en jou nuwe week vol hoop, geloof en nuwe geleenthede begin.
Mag jy begin leef!

✨ “Want Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; ’n toekoms en ’n verwagting.” – Jeremia 29:11 ✨

Geseënde Sondagaand almal 🤍🙏🏻

06/09/2026

Skoolvakansie datums beskikbaar in hierdie prag grondvloer eenheid🌊🏖

🏃‍♀️🏆 WAT ’N NAWEEK VAN TROTS BY SIELERUS! 🏆🏃‍♀️Ons is só ongelooflik trots op nóg van ons wonderlike gaste wat aan die ...
06/09/2026

🏃‍♀️🏆 WAT ’N NAWEEK VAN TROTS BY SIELERUS! 🏆🏃‍♀️

Ons is só ongelooflik trots op nóg van ons wonderlike gaste wat aan die Titanic Trail deelgeneem het! 🙌🏻❤️

’n Groot BAIE GELUK aan Sienna, ons gas van Pink Rose Cottage, wat die 21 km gewen het 🥇👏🏻 én die jongste vroulike deelnemer was😍🔥

Sienna, wat ’n ongelooflike prestasie! Ons is so trots dat jy deel was van hierdie besondere Titanic-naweek en hoop jy het jou tyd by Sielerus geniet. ❤️⛰️

Baie geluk, Sienna! Jy is ’n ware kampioen! 🏆🥇🙌🏻

🌊 SKOOLVAKANSIE IN JEFFREYS BAAI – STEEDS OOP! 🌊🏡 Pelican Palms Vakansiehuis📅 28 September – 6 Oktober✨ Ruim, privaat hu...
06/09/2026

🌊 SKOOLVAKANSIE IN JEFFREYS BAAI – STEEDS OOP! 🌊

🏡 Pelican Palms Vakansiehuis
📅 28 September – 6 Oktober

✨ Ruim, privaat huis vir tot 7 gaste
💦 JACUZZI – ontspan ná ’n dag by die see!
🌊 Slegs 700m van die strand
🔥 Binne- & buitebraai | 📶 WiFi |
🛏️ 3 slaapkamers

Die perfekte plek vir ’n lekker gesinsvakansie! ☀️🌊

📲 Vicky 083 724 5231
WhatsApp jou datums met “Pelican” ✅

❤️🏃‍♂️💍 Wat ’n wonderlike en opwindende naweek in Clarens!Ons Palmboom-gaste het beslis ’n naweek gehad wat hulle nooit ...
06/09/2026

❤️🏃‍♂️💍 Wat ’n wonderlike en opwindende naweek in Clarens!

Ons Palmboom-gaste het beslis ’n naweek gehad wat hulle nooit sal vergeet nie! 🙌🏻 Ramon het die ongelooflike 50 km Titanic voltooi, en asof dit nie reeds genoeg rede vir viering was nie… het hy Saterdagaand die groot vraag gevra! 💍❤️

🎉 Baie geluk met julle verlowing! 🎉

Mag hierdie nuwe hoofstuk van julle lewe gevul wees met liefde, geluk en baie mooi herinneringe. Mag julle mekaar altyd oppas, koester en liefhê – deur elke avontuur en elke kilometer van die lewe saam. ❤️

Dankie dat ons ’n klein deel van julle baie spesiale naweek in Clarens kon wees! 🤗🌿🏔️

Op liefde, nuwe avonture en ’n leeftyd saam! 🥂❤️💍

⛰️ CLARENS ⛰️Mosterdsaad Cottage | Sielerus by HorebFamilie Cottage slaap 4Naweke beskikbaar:📆11-13 September📆18-20 Sept...
05/09/2026

⛰️ CLARENS ⛰️
Mosterdsaad Cottage | Sielerus by Horeb
Familie Cottage slaap 4

Naweke beskikbaar:

📆11-13 September
📆18-20 September

Skoolvakansie
👉🏻27 September - 6 Oktober

🏡 Familie-cottage vir tot 4 gaste
🔥 Groot braaiplek vir warm wintersaande
📺 Smart TV & WiFi
📍 Slegs 800m vanaf die dorpsplein

✨ Perfek vir 'n gesinswegbreek of naweek saam met vriende.

💡 Onthou, ons het ook ander cottages en 'n ruim 6-slaaphuis beskikbaar in Clarens.

📲 WhatsApp Vicky Grobler
083 724 5231
Stuur jou DATUMS vir beskikbaarheid en pryse.

05/09/2026
SILHOUETTE 1 – AMAZING GRACE📍 Strandfront | Ramsgate | Grondvloer🔥LuuksBeskikbaar SKOOLVAKANSIE✅✅27 September - 6 Oktobe...
05/09/2026

SILHOUETTE 1 – AMAZING GRACE
📍 Strandfront | Ramsgate | Grondvloer
🔥Luuks

Beskikbaar SKOOLVAKANSIE
✅✅27 September - 6 Oktober
Slaap 8

✨ Luukse grondvloer eenheid
🛏️ Slaap 8 | 3 Slaapkamers | 2 Badkamers
📶 Wifi & Smart TV
🍖 Gasbraai op stoep
🏊 Swembad & braaigeriewe
🚗 Toesluit motorhuis
🔒 24 Uur sekuriteit
🧺 Wasmasjien & skottelgoedwasser
🚫Nie dierevriendelik nie

Perfekte gesinswegbreek met direkte toegang tot die strand en asemrowende see-uitsigte. 🌊

📲 WhatsApp Vicky: 083 724 5231
Stuur "Silhouette" + Datums + Aantal Gaste

05/09/2026

🌸The Pink Rose Cottage Clarens
Slaap 4
Beskikbaar:
Naweek 11-13 September

Skoolvakansie
26 September - 6 Oktober

🌊 GENADERUS – JEFFREYSBAAI  BUITE-SEISOEN AANBOD🌊💥 R750 PER NAG! 💥Minimum 3 nagte | Geldig tot 20 November 2026SLAAP 4Ge...
04/09/2026

🌊 GENADERUS – JEFFREYSBAAI BUITE-SEISOEN AANBOD🌊

💥 R750 PER NAG! 💥
Minimum 3 nagte | Geldig tot 20 November 2026
SLAAP 4

Genaderus is ’n grondvloer, losstaande en privaat eenheid wat tot 4 gaste slaap – ideaal vir ’n paartjie, klein gesin, sakereisigers of sport-oornagverblyf.
GEWILD VIR PENSIONARISSE😘

🏖️ Slegs 700m van die strand!
📍 Naby Marina Waterpark
🍽️ Naby Walskipper • Tapas • Nina’s
🔥 Ingeboude braai
📺 Smart TV & WiFi
🚿 Luukse instapstort
🛋️ Ruim sleeper couch
🏡 Volledig toegerus
🤍 Privaat • modern • geen trappe

📲 WhatsApp Vicky: 083 724 5231
Stuur jou datums + aantal gaste vir ’n kwotasie.

🤍 Genaderus – Waar Genade en Rus ontmoet.

Address

33 Palm Drive Avenue, Claptons Beach
Jeffrey's Bay
6330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Best of Both Holiday Accomodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Best of Both Holiday Accomodation:

Shortcuts

Share