5th Avenue Gooseberry Guest House

5th Avenue Gooseberry Guest House The 11 rooms are decorated with collectables, antique pieces and Susan’s art. Secure parking on premises. Credit cards. Free Wi-Fi internet access in each room.

In Linden, a quiet northern suburb of Johannesburg, 4-star graded 5th Avenue Gooseberry Guest House, has a warm and welcoming old English style character combined with artistic flair. Coffee- and tea making facilities, sherry, TV with MNet and DSTV in each room, En-suite bathrooms Parking on the premises. Close to Cresta Shopping Centre, hospitals, CBD, Universities of Johannesburg and Witwatersra

nd, Rosebank, Melville and the Randburg Waterfront. Guest loyalty programme. TGCSA 4-Star Guest House.

25/02/2026

Beste Bravo! kyker

Kom skuif nader – hierdie Donderdag om 21:00 vir Bravo!

Hierdie week op Bravo!
Leandie du Randt sit stil vir ‘n kuier saam met Bravo! by
Avenue Gooseberry Guesthouse

Bravo! – hierdie Donderdag 26 Feb om 21:00 nét op kykNET (kanaal 144 op DSTV).
Bravo! herhalings is as volg: Sondag om 22:30, Maandag om 13:00, Dinsdag om 10:30 en Woensdag om 01:00.
Bravo! is ook op Catch Up beskikbaar.
————————
Dear Bravo! viewers

Come closer — this Thursday at 21:00 for Bravo!

This week on Bravo!
Leandie du Randt sits down for a visit with Bravo! at 5th Ave Gooseberry Guesthouse

Bravo! — this Thursday 26 Feb at 21:00 only on kykNET (channel 144 on DStv).
Bravo! repeat broadcasts are as follows: Sunday at 22:30, Monday at 13:00, Tuesday at 10:30 and Wednesday at 01:00.
Bravo! is also available on Catch Up.

02/02/2026

❤️❤️❤️

🌸Vroue-oggend🌸  29 November 👉 Lees meer in die plasing en bespreek jou plek via WhatsApp.👉EVENT: https://m.facebook.com/...
03/11/2025

🌸Vroue-oggend🌸 29 November

👉 Lees meer in die plasing en bespreek jou plek via WhatsApp.
👉EVENT: https://m.facebook.com/events/1357434055888026/

💛 Is jy ’n beter vriendin vir ander as vir jouself?

Op Saterdag 29 November
nooi Gooseberry Retreat jou uit na ’n Vroueoggend

waar jy weer kan stil word, ontspan
en met vars oë en gemaklike eerlikheid kyk —
na die verhouding met jouself.

Daardie een waarmee jy elke dag saamleef.
Die een waarvan jy nooit kan wegkom nie...

Wanneer laas het jy regtig kwaliteit aandag aan jouself gegee?
Geen kinders, geen man, geen werk.
Net 'n oggend en tyd vir jou?

🌀 Hoe leef jy met jouself, hoe praat jy met jouself?
Hierdie verhouding is nie net belangrik nie —
dit beïnvloed elke ander verhouding in jou lewe.

As jy nie jou eie goeie vriendin is nie,
sal jy - soos baie van ons - weerloos en uitgelewer wees
aan die opinies en goedkeuring van ander.

🌷 Hierdie oggend sal jou help om weer nader aan jouself te beweeg en gee jou praktiese maniere om:

✔️ aan dié verhouding te werk
✔️ dit te verstaan & en die belangrikheid daarvan
✔️ en dit aan te hou versorg

📍 Waar: 5th Avenue Gooseberry Guest House, Linden
🕰️ Tyd: 8h30 – 14h00
🍴 Koffie, tee & ligte middagete ingesluit

💬 Bespreek : (beperkte plek)
📱 WhatsApp : 083 280 5422

22/09/2025
Lights, camera, action! Did you know that Gooseberry Guest House is a top venue for video interviews and photo shoots?Ou...
01/09/2025

Lights, camera, action! Did you know that Gooseberry Guest House is a top venue for video interviews and photo shoots?

Our charming gardens and stunning settings provide the perfect backdrop for creative projects. Recently, the talented musician Refentse was interviewed by Bravo in some amazing moments right here in our picturesque surroundings!


---Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtvLike kykNET op Facebook: https://www.f...

5th Avenue Gooseberry on Bravo TV – Tonight!Our guesthouse was chosen as the setting for a special Bravo TV interview wi...
24/07/2025

5th Avenue Gooseberry on Bravo TV – Tonight!
Our guesthouse was chosen as the setting for a special Bravo TV interview with a well-known guest, and it airs tonight on Channel 144 at 9pm! 🌟📺

We’re honoured our guesthouse was chosen as a filming location — tune in and see a glimpse of our space during this special interview! 🏡✨

🌸 Ons beveel hierdie lente-retreat aan vir elke vrou wat weer by haarself wil uitkom.
06/07/2025

🌸 Ons beveel hierdie lente-retreat aan vir elke vrou wat weer by haarself wil uitkom.

Welcome to 5th Avenue Gooseberry Guesthouse, an old english style character home in the quiet suburb of Linden, Johannesburg. 4 Star luxury accommodation.

🌟 Neighbourhood News! A Shoutout to The Whippet 🌟Linden just got even more beautiful!Big congratulations to The Whippet ...
04/06/2025

🌟 Neighbourhood News! A Shoutout to The Whippet 🌟
Linden just got even more beautiful!

Big congratulations to The Whippet Coffee on your stunning new extension — fresh, modern, and full of that signature neighbourhood charm. 💛

You've created even more space for people to connect, relax, and enjoy great coffee — all while keeping that authentic Linden soul we love.

From all of us at 5th Avenue Gooseberry Guest House: well done! Here's to many more cups of coffee, good conversations, and community moments. ☕🌿

LIG Tydskrif se Winteruitgawe is op die rakke – met 5th Avenue Gooseberry Gastehuis!Ons is trots om te deel dat die wint...
28/05/2025

LIG Tydskrif se Winteruitgawe is op die rakke – met 5th Avenue Gooseberry Gastehuis!

Ons is trots om te deel dat die winteruitgawe van LIG Tydskrif nou beskikbaar is – met ’n pragtige artikel oor Hykie Berg en sy vrou Gerridene, met foto’s wat hier by 5th Avenue Gooseberry Gastehuis geneem is.
Dit was ’n voorreg om die LIG-span by ons te kon verwelkom vir die fotosessie. Ons gastehuis is oor die jare ’n gesogte plek geword vir fotosessies, TV-produksies en kreatiewe projekte – en hierdie is weer ’n spesiale deel van daardie storie.
Die rustige omgewing, natuurlike lig en tydlose ruimtes het die perfekte agtergrond geskep vir die artikel. Dit is altyd ’n plesier om die gastehuis deur die lens van professionele mense soos die LIG-span te sien – hulle het die essensie van die plek én die mense vasgevang.
’n Hartlike dankie aan die LIG-span vir hul warm en professionele benadering, en aan Hykie en Gerridene vir hul vriendelike en gemaklike teenwoordigheid tydens die fotosessie.
📍 “Die tydskrif is nou op die rakke beskikbaar – met ’n pragtige storie oor Hykie en Gerridene, gefotografeer by 5th Avenue Gooseberry Gastehuis.”

Address

44 5th Avenue, Linden
Johannesburg
2195

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 5th Avenue Gooseberry Guest House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 5th Avenue Gooseberry Guest House:

Featured

Share