Kattekwaad Akkommodasie/Accommodation

Kattekwaad Akkommodasie/Accommodation Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kattekwaad Akkommodasie/Accommodation, Hotel & Lodging, Du Preez Straat 147, Kaapsehoop.

Waar op aarde het jy so 'n uitsig vanuit die kombuis en uit een van die kamers.
24/05/2020

Waar op aarde het jy so 'n uitsig vanuit die kombuis en uit een van die kamers.

Herfs en winter is hier!
17/05/2020

Herfs en winter is hier!

Lang pad geloop sedert 2016. Die genade was groot in hierdie tyd>
20/01/2019

Lang pad geloop sedert 2016. Die genade was groot in hierdie tyd>

Môre julle - ek is ook baie nuut in Kaapsehoop en kuier hier by Kattekwaad.
06/01/2019

Môre julle - ek is ook baie nuut in Kaapsehoop en kuier hier by Kattekwaad.

26/12/2018

'n Nuwe aankomeling in Kaapsehoop. Was hierdie jaar geseën met heelwat vullens.

Dit is herfs in Kaapsehoop en die eerste aalwyne begin blom - een van die dae gaan Kaapsehoop weer rooi geverf wees.
01/05/2017

Dit is herfs in Kaapsehoop en die eerste aalwyne begin blom - een van die dae gaan Kaapsehoop weer rooi geverf wees.

29/03/2017

Die langnaweek is om die draai en daar is nog plek. Mense begin ook al bespreek vir "In die Bos". Moenie uitmis nie!

Die eetplekkie is in plek en die ontbyte van Lulu is 'n treffer veral die lewer koekies!
29/03/2017

Die eetplekkie is in plek en die ontbyte van Lulu is 'n treffer veral die lewer koekies!

Die trappe by ontvangs was al vrot as gevolg van die reen en mis wat daarop val. 'n Afdak is bokant die trappe aangebrin...
29/03/2017

Die trappe by ontvangs was al vrot as gevolg van die reen en mis wat daarop val. 'n Afdak is bokant die trappe aangebring en die vrot trappe vervang. Groot verbetering.

As die weer dit toelaat - ons kan al heerlik braai so op die kant van die rotse in die natuur.
29/03/2017

As die weer dit toelaat - ons kan al heerlik braai so op die kant van die rotse in die natuur.

Tyd om die bladsy so 'n bietjie op datum te bring! Iemand het een aand omgedraai toe hy nie weet waar is ontvangs en hoe...
29/03/2017

Tyd om die bladsy so 'n bietjie op datum te bring! Iemand het een aand omgedraai toe hy nie weet waar is ontvangs en hoe om kontak te maak nie - vandaar hierdie.

Address

Du Preez Straat 147
Kaapsehoop
1209

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kattekwaad Akkommodasie/Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share