Ou Skool Guest House

Ou Skool Guest House Ou Skool Guest House offers luxurious guest house, self catering and caravan accommodation in a uniq

Ou Skool Guest House was initially an old school which was closed down due to lack of funding during the early 70's. Entrepreneurial owner, Ilse-Marie Rossouw identified the property as a great location for an upmarket guest house, conference and events venue, camping site, coffee shop and farm stall for guests and visitors passing by on the R27 or visiting the Keimoes/Upington area. The guest hou

se offers the warmest hospitalitiy, outstanding airconditioned accommodation, conference facilities for up to 12 delegates including full catering in addition to events facilities for private functions and weddings.

Ou Skool is op soek na 'n Gastehuis Bestuurder!Stuur jou CV na info@ouskoolguesthouse.co.za indien jy belangstel.       ...
01/06/2026

Ou Skool is op soek na 'n Gastehuis Bestuurder!
Stuur jou CV na [email protected] indien jy belangstel.

Bederf vir Ma hierdie Moedersdag met ’n spesiale 3-gang maaltyd by ons 🌸Kom geniet goeie kos, ’n rustige atmosfeer en ko...
06/05/2026

Bederf vir Ma hierdie Moedersdag met ’n spesiale 3-gang maaltyd by ons 🌸

Kom geniet goeie kos, ’n rustige atmosfeer en kosbare tyd saam.

πŸ•°οΈ 12:00
πŸ’ R180 per persoon
πŸ“ž Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.

30/04/2026

Waar stories stadig ontvou en tyd net ’n bietjie stadiger loop.🌿✨
Ouskool Gastehuis
meer as net ’n plek, dis ’n gevoel van rus, warmte en tuiskom. 🏑

Kom ervaar die stilte, die skoonheid en die klein oomblikke wat saak maak.

Baie geluk aan hierdie mooi paartjie πŸ’βœ¨Dankie dat julle Ouskool Gastehuis gekies het vir julle fotos πŸ“ΈπŸ€Mag daar nog baie...
28/04/2026

Baie geluk aan hierdie mooi paartjie πŸ’βœ¨
Dankie dat julle Ouskool Gastehuis gekies het vir julle fotos πŸ“ΈπŸ€
Mag daar nog baie mooi oomblikke saam vasgevang word 🌿

Nog ’n hoofstuk geskryf saam met Ouskool Gastehuis πŸ“–βœ¨Ons het hierdie groep op ’n mooi toer geneem na Augrabies Falls Nat...
28/04/2026

Nog ’n hoofstuk geskryf saam met Ouskool Gastehuis πŸ“–βœ¨

Ons het hierdie groep op ’n mooi toer geneem na Augrabies Falls National Park en ’n paar van die pragtige kenmerke van die omgewing besoek πŸŒ„πŸ€

Baie dankie dat julle jul spesiale dag by ons kom vier het πŸŽ‰βœ¨Dit was vir ons ’n voorreg om deel te wees van so ’n mooi v...
28/04/2026

Baie dankie dat julle jul spesiale dag by ons kom vier het πŸŽ‰βœ¨

Dit was vir ons ’n voorreg om deel te wees van so ’n mooi verjaarsdag vol lag, liefde en goeie herinneringe πŸ₯‚πŸ’›

Ons hoop dit was net so besonders vir julle
Ons sien uit om julle weer te verwelkom!πŸ™ŒπŸΌ

Sterkte aan almal wat die GCC Engineering Law kursus by Ouskool Gastehuis bywoon πŸ’ΌπŸ“šAangebied deur Schraader Mining ⛏️Mag...
28/04/2026

Sterkte aan almal wat die GCC Engineering Law kursus by Ouskool Gastehuis bywoon πŸ’ΌπŸ“š

Aangebied deur Schraader Mining ⛏️

Mag al die harde werk nou vrugte afwerp
Bly gefokus, glo in julle self en gee daai eksamens julle beste! πŸ’ͺ✨

Ons hou duim vas vir elkeen van julle 🀞✨

22/04/2026

Address

Kenhardt Main Road
Kai Garib
8860

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ou Skool Guest House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category