Boesmanland Veldhuisie

Boesmanland Veldhuisie Met jou eerste ontmoeting met die Boesmanland mag die vlaktes kaal, geisoleerd en ongenadig voorkom.

Maar vir die wat dieper kennis maak is dit 'n plek van skoonheid, stilte en heilige oomblikke

Ons bied akkkommodasie in die hartjie van die Boesmanland

23/06/2026
15/06/2026

Willem van der Berg - fotojoernalis beskryf die veldhuisie (en sy mense) so mooi in die nuutste Platteland!

“En hier is die droomhuisie nou. In die hart van die Boesmanland. Tussen die kaa-bome. Tussen die sterre. In die middel van alles en nêrens.”

Vir besprekings whatsapp gerus 078 320 2272

08/03/2026

Slegs 2 ure by Die Veldhuisie bring jou nader aan die Here as wat meeste ervarings in jou lewe ooit sal…die detail in Vader se skepping is so duidelik hier.

07/05/2025

Die veld om die Veldhuisie op 1 Mei 2025 nadat Vader die Boesmanland goed natgelei het!

07/05/2025

Die veld om die Veldhuisie op 3 Desember 2024

31/03/2025

Address

Kakamas

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boesmanland Veldhuisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share