16/06/2026
๐๐ฅ๐๐๐๐-๐๐๐ก๐ ๐ฏ๐ ๐ฅ๐ฒ๐ฑ ๐ข๐
๐ฃ๐ฎ๐ป๐๐ฟ๐ (๐ข๐ฟ๐ฎ๐ป๐ท๐ฒ๐ฟ๐๐ ๐ฅ๐ถ๐๐ฒ๐ฟ ๐ฅ๐ฒ๐๐ผ๐ฟ๐)
Waarom huis toe jaag as jy dit in die perfekte winterwegbreek kan omskep?
Sluit by ons aan op ๐ฎ๐ฒ ๐๐๐ป๐ถ๐ฒ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ vir โn aand van egte Kalahari-gasvryheid, heerlike geure en tradisionele bredies wat die winterkoue laat verdwyn. En hoekom nie sommer die nag oorslaap en wakker word langs die pragtige Oranjerivier nie?
๐ข๐ป๐ ๐๐ฟ๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ฒ-๐๐๐ณ๐ณ๐ฒ๐ ๐๐น๐๐ถ๐ ๐ถ๐ป:
โขโ โ Groenboontjiebredie
โขโ โ Tamatiebredie
โขโ โ Springbok- en Aartappelbredie
โขโ โ Wortel- en Ertjiebredie
Bedien met:
โขโ โ Wit Basmati Rys
๐ฐ R195 per persoon
๐ง Kinders onder 12: R95
๐ฅก Wegneemetes beskikbaar โ ekstra R20
๐๐ธ๐ธ๐ผ๐บ๐บ๐ผ๐ฑ๐ฎ๐๐ถ๐ฒ:
๐ R800 per eenheid (vir 2)
๐ R600 per staanplek (vir 2)
Maak โn winternaweek daarvan met trooskos, rustige rivieruitsigte en herinneringe wat lank sal bly.
๐ Oranjerus River Resort โ Kanoneiland
๐ 082 772 5896 (Ontvangs)
๐ 079 706 0490 (Red Ox Pantry)