Lavender Lane Guesthouse

Lavender Lane Guesthouse Lavender Lane represents luxurious accommodation filled with serenity, comfort and excellent service

07/01/2020

Lavender Lane Guest House is in die rustige dorpie Kathu, in die hartjie van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap.

DiƩ verblyf beskik oor 5 dubbelkamers en 4 enkelbedkamers. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die enkelbedkamers het elk 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n braai-area.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Sishen Gholfklub, Kumba Sportsklub, en die Sishen-myn in.

Welcome to all our previous guests and guests to be...Thank you for choosing us to accommodate all your needs and desire...
07/01/2020

Welcome to all our previous guests and guests to be...
Thank you for choosing us to accommodate all your needs and desires. Here at Lavenderlane our guests is like family & will always be welcomed with a warm and friendly smile.

Welkom aan al ons gaste en nuwe gaste.
Dankie dat u ons gekies het as n rus plek. Hier by Lavenderlan is ons gaste soos ons familie en u sal altyd met n warm hart en vriendelike smile verwelkom word by ons.

Address

17 Nieshout Street
Kathu
8446

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lavender Lane Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lavender Lane Guesthouse:

Share