Liefdood Campsite

Liefdood Campsite a remote campsite in the hard of the Boesmanland

Kombuisruit is in Bus het nou wieleGaan hul beslis nog verf
02/06/2026

Kombuisruit is in
Bus het nou wiele
Gaan hul beslis nog verf

Kyk waars ons In Die Weg Weg-tydskrif
01/06/2026

Kyk waars ons In Die Weg Weg-tydskrif

01/06/2026

In die oë Anders mis jy...

31/05/2026

Ons plaas Liefdood Campsite
Is 21km buite Kenhardt tot by die huis nog 4km
Ons het 6 toilette en storte
Warm water word voorsien deur donkies wat ons stook.
Daars 18 kampplekke met vuurmaakhout onder mooiste ou kameeldoringboome.
Kamp beloop R450 per voertuig met 2 persone
R50 pp ekstra
Jou hond, vissie ,skilpad of voeltjie is welkom solank hy net op n leiband is.
Busse beloop R750 per nag.
Daar kan 3 persone in slaap indien meer kontak ons.
Toer na prehistoriese voetspore en kokerboomwoud met ontbyt beloop R350 pp.
Groete

Was so lekker om die oulikste man te ontmoedMag jy veilig verder jou reisvoltooi
31/05/2026

Was so lekker om die oulikste man te ontmoed
Mag jy veilig verder jou reisvoltooi

31/05/2026

Dit bly maar mooi bo tussen die kokerbome

Chinese het gister aand die sonsak en die maan opkoms baie geniet
31/05/2026

Chinese het gister aand die sonsak en die maan opkoms baie geniet

29/05/2026

Afdak en kombuisruit kom maandag in en op.
Buste is vol bespreek vir vannaand

Dankie Marinda Steyn vir jou oulike boekkies
29/05/2026

Dankie Marinda Steyn vir jou oulike boekkies

28/05/2026

Address

Kenhardt
8900

Telephone

+27731335737

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefdood Campsite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Liefdood Campsite:

Share

Category