Hoekfontein Gastehuis/Guesthouse

Hoekfontein Gastehuis/Guesthouse Hoekfontein is n pragtige, rustige gastehuis, sentraal gelede tussen Reitz, Bethlehem, Clarens, Four

Hoekfontein is gelee teen n koppie met n asemrowende uitsig op die Drakensberge en die sprokie-mooi dorpie, Kestell. Ons...
11/07/2019

Hoekfontein is gelee teen n koppie met n asemrowende uitsig op die Drakensberge en die sprokie-mooi dorpie, Kestell. Ons kamers is heerlik songevul en almal met n lieflike uitsig.

09/07/2019
As dit sneeu is die berge pragtig helder
09/07/2019

As dit sneeu is die berge pragtig helder

As jy van eenvoud hou, kom kuier gerus in Pandokkie, waar n paar wittebroodspaartjies al kom weg kruip het....
09/07/2019

As jy van eenvoud hou, kom kuier gerus in Pandokkie, waar n paar wittebroodspaartjies al kom weg kruip het....

Waar die ribbokke nog vrylik loop.
09/07/2019

Waar die ribbokke nog vrylik loop.

Kom besoek Ons gerus en Stel Ons op die proef!
09/07/2019

Kom besoek Ons gerus en Stel Ons op die proef!

Hoekfontein bied jou nie net n kans om asem te skep en met jou siel en Gees op te vang nie, vir die werkesels bied Ons o...
09/07/2019

Hoekfontein bied jou nie net n kans om asem te skep en met jou siel en Gees op te vang nie, vir die werkesels bied Ons ook gerieflike plek om te werk, in stilte en Ons het ook wifi. Ons perseel is met elektriese heining toe en u kan met gemoedsrus ontspan.

Hettie se plekkie se 2 kamers is knus en gerieflik. Elke bed op Hoekfontein is voor sien met n elektriese kombers, asook...
09/07/2019

Hettie se plekkie se 2 kamers is knus en gerieflik. Elke bed op Hoekfontein is voor sien met n elektriese kombers, asook snoesige beddegoed. Daar is ook verwarmers in alle kamers.

Hettie se plekkie beskik oor 2 slaapkamers, n badkamer met stort en bad, n gerieflik kombuis, toegerus vir selfsorg asoo...
09/07/2019

Hettie se plekkie beskik oor 2 slaapkamers, n badkamer met stort en bad, n gerieflik kombuis, toegerus vir selfsorg asook n wasmasjien. Die stoepie kyk uit oor Ons dorpie en jy kan selfs die sneeu op die berge sien.

Kom kuier op 1 van ons stoepe en ervaar die natuur, jys dalk gelukkig om Ons ribbokke te Sien wei of die arende teen die...
09/07/2019

Kom kuier op 1 van ons stoepe en ervaar die natuur, jys dalk gelukkig om Ons ribbokke te Sien wei of die arende teen die blou lug te Sien sweef.

Ons ontvangs is warm en vriendelike en Ons eetsaal, knus en gesellig met n heerlike kaggel.
09/07/2019

Ons ontvangs is warm en vriendelike en Ons eetsaal, knus en gesellig met n heerlike kaggel.

Ons verskaf etes en ook kospakkies. Ons is bekostigbaar en vriendelik
09/07/2019

Ons verskaf etes en ook kospakkies. Ons is bekostigbaar en vriendelik

Address

Hoekfontein
Kestell
9860

Telephone

0713437682

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoekfontein Gastehuis/Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoekfontein Gastehuis/Guesthouse:

Share