08/06/2026
Goerapan 4X4 FEES!!!!
12-13 Junie 🏁📢📢
Ons sien vreeslik uit na DIE jaar se FEES!!
Die pan het wel nog water in, maar is besig om op te droog. Ons gaan nuwe bane maak op nuwe plekke, maar die fees gaan ten volle voort!!!
ONS SIEN JULLE BINNE KORT!!😎🏁