Leswale Game Lodge

Leswale Game Lodge This is a place where your soul gets remarried with nature - gorgeous sunsets, game wondering around

Trougaste raak plaasjapies.. Diere het darm net n manier om mens uit jou vel uit te laat kruip...
01/02/2020

Trougaste raak plaasjapies.. Diere het darm net n manier om mens uit jou vel uit te laat kruip...

Baie geluk Gerrit en Helené met Jul Huwelik.Namens Leswale Game Lodge, dankie dat ons kon deel in Jul spesiale naweek.He...
11/11/2019

Baie geluk Gerrit en Helené met Jul Huwelik.
Namens Leswale Game Lodge, dankie dat ons kon deel in Jul spesiale naweek.
Helené Snyders

When Toffie decides to entertain the guests.. Thank you Dustin Wessels for the photos.
21/04/2019

When Toffie decides to entertain the guests.. Thank you Dustin Wessels for the photos.

07/04/2019

A quick thunderstorm... 9mm of Grace and Love....

Nog n suksesvolle eerste jag..PH.. Olivier Dippenaar JnrJagter.. MJ Potgieter.. 6 jaarWelgedaan....Rooibok ram.. Op 80mK...
31/03/2019

Nog n suksesvolle eerste jag..

PH.. Olivier Dippenaar Jnr
Jagter.. MJ Potgieter.. 6 jaar

Welgedaan....

Rooibok ram.. Op 80m
Kaliber.. 243

Wanneer jy Baie oulike gaste ontvang en hulle so cute is om vir jou n mooi dankie boodskap te stuur met n foto Wanneer h...
24/02/2019

Wanneer jy Baie oulike gaste ontvang en hulle so cute is om vir jou n mooi dankie boodskap te stuur met n foto Wanneer hul veilig tuis kom...
Vriendelikheid... Nuwe bande... Geluk en GENADE....

Corrie, Hester en familie...

Ons is trots om Nolene se pragtige Visite kaartjie te toon te stel.Jy is n fenominale Haar Stylis, Grimeer en nael fundi...
26/09/2018

Ons is trots om Nolene se pragtige Visite kaartjie te toon te stel.
Jy is n fenominale Haar Stylis, Grimeer en nael fundi



My eerste bok groter as n Blesbok.Dankie aan die beste PH Olivier Dippenaar Jnr en my Tokkies.
23/07/2018

My eerste bok groter as n Blesbok.
Dankie aan die beste PH Olivier Dippenaar Jnr en my Tokkies.

Another awesome day...
25/05/2018

Another awesome day...

Address

40km Outside Kimberley On N8
Kimberley
8306

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leswale Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category