09/04/2026
Dit is ons grootste Voorreg en plesier om te kan borg ! 🙌🏻dankie aan HelpJag en Kriek Wildlife Group vir die hulp en moeite wat in gesit is vir die gholfdag en veiling
‘n Dag soos die Kimberley gholfdag is nie moontlik sonder borge nie.
Baie dankie Kruzanusafaris vir die borg van die hemde. Ons spelers speel in styl te danke aan julle.
Kruzanu Safaris is ‘n vakansie-oord en wildteler, met pragtige gronde en nog mooier diere. Lees meer oor hulle hier: https://www.facebook.com/profile.php?id=61579043180161
Julle bydrae maak verseker 'n verskil!