Karoo Kanaan Kampering

Karoo Kanaan Kampering Kampering in die hartjie van die karoo. Kwaliteit familie tyd, of net rus vir die siel...

Vir die eerste keer ooit het die 21.1km drawwers by ons op die plaas weggespring...wat 'n voorreg en belewenis     (21.1...
19/10/2025

Vir die eerste keer ooit het die 21.1km drawwers by ons op die plaas weggespring...wat 'n voorreg en belewenis



(21.1km en 12.5km)

Ons het weer 'n heerlike maraton naweek gehad hierdie jaar. Mooi weer, sportmangees en 'n lekker "vibe" tussen die draww...
19/10/2025

Ons het weer 'n heerlike maraton naweek gehad hierdie jaar. Mooi weer, sportmangees en 'n lekker "vibe" tussen die drawwers en toeskouers.
Wonderlik om bekende- en nuwe gesigte by ons op die plaas te hê.


Karoo winter wonder wêreld
03/08/2025

Karoo winter wonder wêreld

21/10/2024
Ons is gereed vir al ons drawwers wat kom kuier die naweek. Ons hoop almal gaan sommer lekker kuier hier op die plaas.  ...
11/10/2024

Ons is gereed vir al ons drawwers wat kom kuier die naweek.
Ons hoop almal gaan sommer lekker kuier hier op die plaas.


Karoo winter...
01/08/2024

Karoo winter...

Speelpark van die natuur...sand, klip en water...wat is dan nou lekkerder
27/06/2024

Speelpark van die natuur...sand, klip en water...wat is dan nou lekkerder

Elk van ons ruim plotte het sy eie ablusie en opwas geriewe.Kom geniet die natuurskoon en rustigheid van die Karoo.
24/06/2024

Elk van ons ruim plotte het sy eie ablusie en opwas geriewe.

Kom geniet die natuurskoon en rustigheid van die Karoo.

Address

Klaarstroom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Kanaan Kampering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Kanaan Kampering:

Share

Category