Kleinbrak Karavaanpark

Kleinbrak Karavaanpark Kleinbrak Caravan Park provides a variety of affordable, clean and maintained accommodation options.

🌸LENTE "SPECIAL"🌸Dis lente, en Kleinbrak Karavaanpark bied lente-lafenis vir 2 gaste teen 'n spesiale prys van R500 per ...
02/09/2026

🌸LENTE "SPECIAL"🌸

Dis lente, en Kleinbrak Karavaanpark bied lente-lafenis vir 2 gaste teen 'n spesiale prys van R500 per nag.

Bespreek 4 nagte en
kry 1 nag gratis.

Geldig vanaf 2 tot 30 September 2026.

Kleinbrak Karavaanpark het 'n ten volle gemeubileerde, netjiese, selfsorg/self skoonmaak wooneenheid te huur met 2 x ¾ beddens, yskas, stoof, mikrogolf oond, wasmasjien, TV, kaste en kombuis benodighede. Handoeke en linne word verskaf.

Kleinbrak Karavaanpark is in die pragtige Tuinroete geleë, 1.2km vanaf Kleinbrakrivier se blouvlag strand en Fraaiuitsig inkopie sentrum,
4km vanaf Garden Walk Mall,
7km vanaf Hartenbos, 15km vanaf Mosselbaai en 8km vanaf Grootbrakrivier.

Indien jy lekker wil eet, is daar vele restaurante wat heerlike etes verskaf en naby aan Kleinbrak Karavaanpark is.

Gaan loer gerus in by Salty River Beerhouse, Kleine Loerie bakkery, Van Loveren wyne, Mooiuitsig Kombuis, Blou Kombuis Restaurant en Brinkleys River Village , alles binne 2km vanaf Kleinbrak Karavaanpark.

Water, elektrisiteit, wifi, netflix en disney+ ingesluit.

Besprekings noodsaaklik.

Veilige onderdak/skadunet parkering in Park beskikbaar. Buite braai en plastiese tuin meubels vir lekker kuier gerief. Swembad in Park.

Ongelukkig geen diere.

Kontak Helena by 082 921 8532 of 044 6966778 vir meer besonderhede en besprekings.

26/08/2026

...are you ready for this year's George Landbou Skou - get your gate tickets now at
www.georgelandbouskou.co.za !!

The annual George Agricultural Show, a unique blend of entertainment and agricultural adventure, is back. This year, the show promises a weekend full of excitement you won't find anywhere else!

Fun Fair Open:
⏰Thu 27 Aug: 14:00 - 21:00
⏰Fri 28 Aug: 14:00 - 21:00
⏰Sat 29 Aug: 9:00 - 22:00

🎟️Amusement Ride Prices:
R20–R80 per person per ride. (Cash & Card transactions welcome)
For prices of all the rides, follow this link: https://linktr.ee/fun4ufunfair

📍Follow this Google Maps link for directions: https://bit.ly/GeorgeShowGrounds

The cool weather of Spring gives way to the warmth of friendliness, and the George Agricultural Show is the perfect place to experience it.

A wide range of activities awaits you at the George Agricultural Show, ensuring that there's something for everyone to enjoy.

🧾Check out the full program here: https://bit.ly/GeorgeShowProgram2026

Make your weekend memorable with us at the 2026 George Agricultural Show! Don't miss out on this exciting event. Buy your tickets today and join us for a weekend full of shows, fun, and good food!

See you there!

www.fun4u.co.za

Weer beskikbaar vanaf 11 Desember tot 20 Desember 2026 (Kansellasie)Vakansie of oornag akkommodasie in die hartjie van K...
20/08/2026

Weer beskikbaar vanaf 11 Desember tot 20 Desember 2026 (Kansellasie)

Vakansie of oornag akkommodasie in die hartjie van Kleinbrakrivier, binne in die rustige Kleinbrak Karavaanpark.

Ten volle toegeruste en gemeubileerde, netjiese selfsorg eenheid wat 4 persone kan akkommodeer met 1 x dubbelbed (2 x volwassenes) en 1 x stapel bed (2 x kinders).

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, skottelgoedwasser mikrogolfoond, ys/vrieskas en alle ander kombuis toebehore en breekware. Daar is wasmasjiene en droërs in die park beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die WIFI en "smart TV" met Netflix en Disney+ sal sorg vir lui-lekker ontspanning. Indien jy jou eie DSTV dekodeerder wil saambring, is jy welkom. Hier is 'n DSTV koppeling met 'n "smart LNB"

In geval van beurtkrag, is daar bystand krag.

Minimum bespreking van 10 nagte in Desember @ R1750 per nag.

Veilige parkering voor Woonstel beskikbaar. Ons verskaf ook 'n braaidrom, plastiese tafel met 4 stoele om lekker buite te kuier.

Bederf jouself met heerlike kosse van Mooiuitsig Kombuis, Blou Kombuis Restaurant, De Kleine Loerie bakkery, Salty River Beerhouse of gaan drink 'n drankie by Brinkleys River Village, waar die oudste kroeg in Mosselbaai is. Al hierdie plekke is loop afstand van die karavaanpark.

Kleinbrak Karavaanpark is slegs 4km van die Garden Walk Mall af, 7km vanaf Hartenbos, 15km vanaf Mosselbaai en 1.2km vanaf Kleinbrakrivier se blouvlag strand en Fraai Uitsig inkopie sentrum.

Kontak Helena by 044 6966778 of 082 9218 532 of stuur epos na [email protected] vir meer besonderhede of besprekings.

Gelukkige Vrouedag aan elke vrou op Kleinbrak Karavaanpark se facebook blad!
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan elke vrou op Kleinbrak Karavaanpark se facebook blad!

14/07/2026

Almal moet eet...selfs op Dinsdae Blou Kombuis Restaurant Hartenbos Kleinbrak LekkeBly HARTENBOS MOSSELBAAI TERGNIET GROOTBRAK KLEIN BRAK koop & verkoop , Vervoer Hartenbos Seefront vakansie akkommodasie

08/07/2026

Kleinbrak Karavaanpark is in die proses om ons naam te verander en ons is vreeslik opgewonde daaroor.

Nogsteeds dieselfde Park, by dieselfde adres en dieselfde vriendelike mense... net 'n splinternuwe naam.

Ons nuwe naam is geïnspireer deur die hoep-hoep's wat so deel is van die Park.

Hoop julle almal is saam met ons bly daaroor.

07/07/2026

Kleinbrak Karavaanpark is so gelukkig om net 850 meter te wees van al Kleine Loerie se lekkernye!

07/07/2026

Address

Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27446966778

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinbrak Karavaanpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kleinbrak Karavaanpark:

Shortcuts

Share

Category