30/06/2022
Dit is Walviskyk - Seisoen🐳 vanaf Junie tot vroeg in Desember
Jou Walviskyk - wegbreek wag op jou.
🐳🐋🐳🐋🐳🐋🐳🐋🐳🐋
Bettysbaai strek oor ongeveer 12 km langs die Kuslyn aan die Walvisroete.
Kom kuier by ons. Hermanus is sommer om die draai indien jul graag op n boot na die walvisse wil kyk
Ons het spesiale aanbiedinge teen sakpas pryse.
📌Slegs beskikbaar vir Midweek bespreekings Maandag tot Vrydag. *SKOOL VAKANSIES UITGESLUIT.
📌BESPREEK 4 NAGTE EN KRY AFSLAG. ‼️
*4 nag bespreekings kry spesiale prys.~VIR 4 NAG BESPREEKINGS IS TARIEF R400 per nag. ~R1600 vir die Week. ✔️ * uitgesluit skool vakansies
Ons het ook spesiale aanbiedinge vir Pensioenarisse .👨🦳👩🦳 PER NAG VIR 4 NAG BESPREEKINGS ~R1200 vir die week. ✔️ * uitgesluit skool vakansies
Breekskade deposito van R500✅ kontant betaalbaar. Terug betaalbaar met vertrek.
Skoonmaak fooi van R200. ✅
*linne ingesluit. Bring eie handdoeke. 📌
Kontak my gerus op 0 8 2 8 9 3 8 5 0 1 of stuur n lug pos na [email protected] met datums wat u graag wil bespreek.Verwysing :Periwinkle. 📝Laat weet ook of jul pensionarisse is.