01/09/2026
๐๐๐๐ฅ๐๐๐๐ ๐๐๐ก๐ง๐! ๐ธ๐ฟ
Die winter is verby, die son skyn warmer en alles begin weer blom. โ๏ธโจ
By ๐ฅ๐๐๐๐ ๐๐ก ๐๐จ๐๐ฆ๐ง๐๐ข๐จ๐ฆ๐ verwelkom ons die nuwe seisoen met oop arms, warm gasvryheid en โn rustige plek om asem te haal.
๐๐ข๐ ๐๐๐ก๐๐๐ง ๐๐๐ ๐ ๐ข๐ข๐๐ฆ๐ง๐ ๐ฉ๐๐ก ๐๐๐ก๐ง๐ ๐๐ฌ ๐ข๐ก๐ฆ. ๐
๐ 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp
๐ 082 458 0677
๐ www.readmanguesthouse.co.zaโ