Hotel Charles Klipplaat

Hotel Charles Klipplaat Hotel Charles is gelee in Klipplaat - Oos Kaap

17/12/2022
Graag Wil ons elkeen bedank vir sy bydra .   Dit was lekker om weer n besige Hotel te he.
17/12/2022

Graag Wil ons elkeen bedank vir sy bydra . Dit was lekker om weer n besige Hotel te he.

14/12/2022

Maak GROOT nota:. ONTHOU VRYDAG. HOTEL CHARLES

10/12/2022

16 Desember. Dis nou volgende Vrydag het ons POTJIEKOS kompetiesie by die Hotel Charles Klipplaat. Skryf asb julle spanne in by Bennie Mulder. 5 in n SPAN. In die eetsaal gaan ons n KOFFIE WINKEL maak. Daar is ook PLANTE EN HAMBURGERS KROEG met die koudste BIER. (as ons KRAG het. ). Vir inligting kontak BOB. 0832349941. Vertel asb vir vriende en familie. Begin 10 uur die oggend tot laat

Gisteraand het ons die wonderlikste groep jongmense gehad.
10/12/2022

Gisteraand het ons die wonderlikste groep jongmense gehad.

Siestog nog BAIE Klein dankie BENNIE en Sonkie
08/12/2022

Siestog nog BAIE Klein dankie BENNIE en Sonkie

Ou BORDE weer in gebruik.    Tikkie ROOI is altyd MOOI
08/12/2022

Ou BORDE weer in gebruik. Tikkie ROOI is altyd MOOI

Karoo platters beskikbaar R100 elk
08/12/2022

Karoo platters beskikbaar R100 elk

Address

135 Scheepers Street
Klipplaat
6255

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hotel Charles Klipplaat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hotel Charles Klipplaat:

Share

Category