WoudWater Lake Brenton Self-Catering

WoudWater Lake Brenton Self-Catering Nature lovers' secret adjacent to a Yellow Wood Forrest and bird sanctuary. WoudWater has 4 double bedrooms, all amenities and is perfect for any season...

30/11/2023

WoudWater in Knysna (Lake Brenton) slaap 8 en is nou weer beskikbaar van 15-24 Des 2023 @ R3000 per dag. Minimum een week. Loopafstand meer toe, langs geelhoutwoud. Message my vir meer info.

WoudWater is beskikbaar om te huur per week. Kersfeesweek 19 Des - 26 Desember 2022 ook nog beskikbaar. Stapafstand van ...
04/10/2022

WoudWater is beskikbaar om te huur per week. Kersfeesweek 19 Des - 26 Desember 2022 ook nog beskikbaar. Stapafstand van Knysna se strandmeer en langs ‘n geelhoutwoud! Voëlkykersparadys! Troeteldiervriendelik. Huis slaap agt. Kontak Lizl per what’s app op 083 380 1587.

19/05/2022

WoudWater is beskikbaar vir die week van 1-10 Julie 2022 (Knysna Oesterfees). Stapafstand van Knysna se strandmeer en langs ‘n geelhoutwoud klink mos na vakansie! Huis slaap agt. Kontak Lizl per what’s app op 083 380 1587.

WoudWater is beskikbaar vir die week van 15 -22 Desember 2021 en van 22-29 Desember 2021. Stapafstand van Knysna se stra...
17/07/2021

WoudWater is beskikbaar vir die week van 15 -22 Desember 2021 en van 22-29 Desember 2021. Stapafstand van Knysna se strandmeer en langs ‘n geelhoutwoud klink mos na vakansie! Huis slaap agt. Kontak Lizl per what’s app op 083 380 1587.

08/05/2021

WoudWater in Knysna se Lake Brenton by die lagoon is beskikbaar die langnaweek van 16-20 Junie 2021 en ook met die komende Oesterfees. Die huis slaap agt. Kontak my gerus vir meer inligting.

28/11/2020

WoudWater is beskikbaar van 4-18 Desember 2020 vir slegs R2 000 ‘n aand. Stapafstand van Knysna se strandmeer en langs ‘n geelhoutwoud klink mos na vakansie! Huis slaap agt. Kontak Lizl per what’s app op 083 380 1587.

19/09/2019

WoudWater is beskikbaar vir die week van 4-11 Desember 2019 vir slegs R2 000 ‘n aand. Stapafstand van Knysna se strandmeer en langs ‘n geelhoutwoud klink mos na vakansie! Huis slaap agt. Kontak Lizl per what’s app op 083 380 1587.

Baie welkom Arnold, Hanneke en James Hugo. Mag WoudWater vir jul ‘n sagte landing in ‘n vreemde dorp wees... alle voorsp...
31/03/2019

Baie welkom Arnold, Hanneke en James Hugo. Mag WoudWater vir jul ‘n sagte landing in ‘n vreemde dorp wees... alle voorspoed met jul nuwe reis...

11/07/2018

Baie dankie Bevan en Charmaine Ellman wat so mooi na WoudWater gekyk het. Voorspoed op jul pad vorentoe.

Nou is dit eers tyd vir nodige onderhoudswerk, sodat hierdie juweel kan blink soos hy moet...

31/07/2017

Baie welkom aan die Ellman-gesin. Hul maak WoudWater nou hul tuiste tot verdere kennisgewing.

Address

296 Capt WA Duthie
Knysna
6570

Telephone

+27833801587

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WoudWater Lake Brenton Self-Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WoudWater Lake Brenton Self-Catering:

Share