Mongoos Bush House

Mongoos Bush House Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mongoos Bush House, Vacation Home Rental, Marloth Park, Komati.

Mongoos Bush House is n selfsorg vakansie huis in Marloth Park gelee tussen Malalaan en Komatiepoort. Die huis is loopaf...
26/09/2018

Mongoos Bush House is n selfsorg vakansie huis in Marloth Park gelee tussen Malalaan en Komatiepoort. Die huis is loopafstand van die Krokodilrivier af wat die grens is tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin .Die huis is tenvolle toegerus om 6 mense te huisves met 3 slaapkamers, 1 badkamers, kombuis, boma vir kampvuur, splash pool en 'n buite braai.

Skakel 0834859218.

Beperkte plek beskikbaar.

Mongoos Bush House.Gelee in Marloth Park wat grens aan Kruger Wildtuin.Huis is vol toegerus om 6 mense te akkomodeer.200...
27/05/2018

Mongoos Bush House.
Gelee in Marloth Park wat grens aan Kruger Wildtuin.
Huis is vol toegerus om 6 mense te akkomodeer.

200m van rivier af
Lugversorging
Splash pool
Boma
Buite braai

Vir enige navra..
[email protected]
0834859218

Mongoos Bush House bied aan:Wil jy op vakansie gaan maar dit is net te duur en te veel geld op een slag? Mongoos Bush Ho...
08/04/2018

Mongoos Bush House bied aan:

Wil jy op vakansie gaan maar dit is net te duur en te veel geld op een slag? Mongoos Bush House bied jou nou die geleentheid om jou volgende vakansie maandliks af te betaal. Bespreek jou volgende vakansie en ons werk vir jou 'n maandelikse payment uit.

Mongoos Bush House is n selfsorg vakansie huis in Marloth Park gelee tussen Malalaan en Komatiepoort. Die huis is loopafstand van die Krokodilrivier af wat die grens is tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin .Die huis is tenvolle toegerus om 6 mense te huisves met 2 slaapkamers, 1 badkamers, kombuis, boma vir kampvuur, splash pool en 'n buite braai.

Skakel 0834859218.

Beperkte plek beskikbaar.

16/03/2018

Mongoos Bush House bied aan:

Wil jy op vakansie gaan maar dit is net te duur en te veel geld op een slag? Mongoos Bush House bied jou nou die geleentheid om jou volgende vakansie maandliks af te betaal. Bespreek jou volgende vakansie en ons werk vir jou 'n maandelikse payment uit. Skakel dadelik 0834859218.

Pryse bly dieselfde as 2017.
R850 per nag en R1200 per nag vir skoolvakansies en lang naweke.

Beperkte plek beskikbaar.

Groete
Mongoos Bush House.

01/06/2017
Mongoose Bush House is 'n selfsorghuis in Marloth Park.Die 3000 hektaar park en vakansiedorp is op die Suidelike grens v...
18/05/2017

Mongoose Bush House is 'n selfsorghuis in Marloth Park.
Die 3000 hektaar park en vakansiedorp is op die Suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort geleë.
Net 20 min se ry van die Krugerwildtuin se hek.

Mongoose bush house het twee kamers met n dubbel bed in elke kamer.Asook twee enkel beddens in die leefarea van die huis.
Daar is 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Een badkamer met n bad in, asook n alleen toilet. Die huis is so gerieflik om lugversorging in elke vertrek te hê en ook n swembad buite naby die braai, om af te koel op die warm somersdae.

Mongoose bush house is ideal vir n rustiger kuier in die bosveld vêr van die geraas van die stad en in die natuur. Diere hier in die park is so mak hulle eet van die stoep af uit jou hand uit.
In Marloth Park is Zebras, Kameelperde, Koedoes, Springbokke en Rooibokke, Njalas, Vlakvarke en nog vele meer.
Daar is oor n verskeidenheid van voël te sien.

Een van die lekkerste atiwiteite in Marloth Park is die stap/ fiets ry lans die rivier, want as jy mooi kyk, sien jy dalk nog wilder diere soos Leeus, Luiperts, Olifante, Seekoeie en soms Krokodille in die Krugerwildtuin se kant. Daar is a restaurant by die winkel kompleks in Olifant straat, asook ander winkels bv. supermark, hardeware, slaghuis, roomys winkel en bottelstoor. Brandstof is ook beskikbaar voor U die lang pad huistoe aanpak.

Kom geniet gerus n lekker kuier om die braaivleis vuur op Mongoose bush house se stoep.

Kontak 0834859218
[email protected]

16/05/2017
Mongoos Bush House het nog redelik plek beskikbaar vir die Junie/Julie skool vakansie. Kontak 0834859218 of email frikki...
27/04/2017

Mongoos Bush House het nog redelik plek beskikbaar vir die Junie/Julie skool vakansie. Kontak 0834859218 of email [email protected] vir a kwitasie.

Address

Marloth Park
Komati
4392

Telephone

0834859218

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mongoos Bush House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mongoos Bush House:

Share