Marloth Park Accommodation - Umbhandu

Marloth Park Accommodation - Umbhandu Great Bush Break away. South of Kruger National Park. Marloth Park best value.

25/12/2025
Dubbel reenboog in die middel van die winter...  aan die einde van die reenboog is, 4230Impala Marloth Park Accommodatio...
13/07/2023

Dubbel reenboog in die middel van die winter... aan die einde van die reenboog is, 4230Impala Marloth Park Accommodation - Umbhandu.

Came to say hello..
11/07/2023

Came to say hello..

Umbhandu is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Marloth Park geleë is. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, dis ...
24/04/2022

Umbhandu is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Marloth Park geleë is. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, dis die ideale basis vanwaar jy die omliggende wildreservate, soos die Krugerwildtuin, kan verken.

Dié huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 ensuite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 3/4-beddens. Daar is twee slaap-banke in die sitkamer vir 2 kinders. Albei slaapkamers se ensuite-badkamers is oopplan met storte. Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore toegerus.

Die sitkamer lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n plonspoel. Umbhandu is 'n entjie se ry vanaf 'n paar restaurante, winkels, 'n spa, 'n vulstasie, 'n hardewarewinkel en 'n drankwinkel.

01/03/2022

Address

4230 Impala Str
Komatipoort

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marloth Park Accommodation - Umbhandu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share