Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape)

Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape) Escape to the heart of the Swartland, just outside Koringberg! Stay on a real wheat & sheep farm with 360° views (yes, even Table Mountain on a clear day).

Enjoy starry nights, fresh air, and warm country hospitality. Where the farm feels like home.

Let daarop dat dit die afdak met skadunet aan sykante is. Dit sluit nie die karavaan in nie. Jy moet jou eie karavaan en...
06/09/2026

Let daarop dat dit die afdak met skadunet aan sykante is. Dit sluit nie die karavaan in nie. Jy moet jou eie karavaan en kamptoerusting hê. Tente alleen kan nie werk vir Langtermyn kampeerders nie.
WhatsApp 083 456 9971

Wowww dankie Maria♡ dis baie mooi.
06/09/2026

Wowww dankie Maria♡ dis baie mooi.

Belville Noord het kom slide♡ Corné en Erika.♡ jaarlikse skou tradisie.
05/09/2026

Belville Noord het kom slide♡ Corné en Erika.♡ jaarlikse skou tradisie.

Baie geluk aan vanaand se bingo wenners🫶🏻🥳. Baie geluk aan Danie wat die kontant gewen het🙌🏻✨🎁💰
02/09/2026

Baie geluk aan vanaand se bingo wenners🫶🏻🥳.

Baie geluk aan Danie wat die kontant gewen het🙌🏻✨🎁💰

01/09/2026
1 September 2026 is ń mylpaal in Die Ark Kampterrein se 21 jaar van bestaan. Ons is tjok en blok volbespreek en meer. 20...
01/09/2026

1 September 2026 is ń mylpaal in Die Ark Kampterrein se 21 jaar van bestaan. Ons is tjok en blok volbespreek en meer. 20 staanplekke plus ń ekstra kamper op die gras. Die 7 kamers is ook almal volbespreek ♡ Alles is net Genade♡

Karavaan te huur onder afdak @ R3300 + krag per maand vir persoon met sober gewoontes. Aansoek onderhewig aan goedkeurin...
25/08/2026

Karavaan te huur onder afdak @ R3300 + krag per maand vir persoon met sober gewoontes. Aansoek onderhewig aan goedkeuring. Troeteldiere word toegelaat met voorwaardes.
WhatsApp 083 456 9971

NIE MEER BESKIKBAAR NIE!Plot 16 Beskikbaar 1 Oktober 2026 @ R3500 + krag vir 2 mense per maand. Aansoek onderhewig aan g...
25/08/2026

NIE MEER BESKIKBAAR NIE!
Plot 16 Beskikbaar 1 Oktober 2026 @ R3500 + krag vir 2 mense per maand. Aansoek onderhewig aan goedkeuring. Diere word toegelaat met voorwaardes. WhatsApp 083 456 9971

Die Ark Kampterrein & Kamers,  Hooggelee Koringberg se varkies is weg van Sondag af. Laat weet ons asb as iemand hulle g...
25/08/2026

Die Ark Kampterrein & Kamers, Hooggelee Koringberg se varkies is weg van Sondag af. Laat weet ons asb as iemand hulle gewaar. WhatsApp 083 456 9971

Address

Hooggelee
Koringberg
7312

Telephone

+27835970091

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape):

Shortcuts

Share

Category