Le Ferox Paradis

Le Ferox Paradis This is a selfcatering holiday destination in the heart of the Kouga mountains where your soul can be free like an eagle.

Die Kouga se mooi padlangs.
09/03/2025

Die Kouga se mooi padlangs.

Na maande se stiltes op die blad geniet ons weer n slag die mooie natuur. Selfs die staproete is deur die brawes vandag ...
06/08/2023

Na maande se stiltes op die
blad geniet ons weer n slag die mooie natuur. Selfs die staproete is deur die brawes vandag aangepak. Die riviere en stroompies loop en die Kouga is pragtig groen. Lieflike gesinsdag met die soetste kinders vandag.

Nou gaan almal lekker slaap.🤣

Dankie vir n lieflike dag saam.❤

Lekker kuiernaweek by Le Ferox. Kampplek en Bangalow beskikbaar. Vir daai lekker familie kuiers sommer so in die natuur ...
27/04/2022

Lekker kuiernaweek by Le Ferox. Kampplek en Bangalow beskikbaar. Vir daai lekker familie kuiers sommer so in die natuur sonder fieterjasies.

Kontak
Jubile Strydom vir besprekings.
0823323370

Dit is amper Paasnaweek! Ons het nog kampplekke beskikbaar. Lekker in die Bo's.Kontak my gerus betyds vir besprekings Sl...
04/04/2022

Dit is amper Paasnaweek! Ons het nog kampplekke beskikbaar. Lekker in die Bo's.
Kontak my gerus betyds vir besprekings

Slegs R120pppn

O823323370. Jubile Strydom

As die berge jou roep, en jy smag na stilword in jou gees, is dit die plek om te wees.Kom  laai jou batterye met n wegbr...
12/03/2022

As die berge jou roep, en jy smag na stilword in jou gees, is dit die plek om te wees.

Kom laai jou batterye met n wegbreek na waar die stilte raas. Kampvuur, maanligaande en ontwaak, wanneer die voeltjies hul sonsopkomslied sing.

Hierdie huisie is beskikbaar of kom slaan jou tent op.

Besprekings:
Jubile Strydom
0823323370

Terugvoer van ons besoekers. Soms is dit nodig om bietjie terug te loop op die spoor van herrinnering en dan vind jy nog...
10/02/2022

Terugvoer van ons besoekers. Soms is dit nodig om bietjie terug te loop op die spoor van herrinnering en dan vind jy nog familie ook.

Plaaslikes besoek ons sommer per voet.

N wegbreek na stilte....

Vir rus en vrede
02/01/2022

Vir rus en vrede

Ons blad was vir n tydjie stil...maar was ons besig om n paar veranderinge en toevoegings te maak. Vir diegene wat n bie...
27/12/2021

Ons blad was vir n tydjie stil...maar was ons besig om n paar veranderinge en toevoegings te maak.

Vir diegene wat n bietjie lui is vir stap tot by die rivier , het n "splashpool" staanplek gekry byna op die huisie se voorstoep. Hier kan jy nou lekker afkoel met n pragtige uitsig op die rotskoppie. Lekker lafenis na n lekker stappie of fietsryrit. Baljaarplek vir die kleingoed direk onder oog, terwyl pa en ma n vleisie op die kole
gooi.

N sandput het ook die lig gesien, en staan in afwagting vir sandplesier.

Ons beskik oor een huis wat slaapplek bied vir 6 persone. Huis is toegerus met sonkrag, warm water, gasstoof, gas yskas/vrieskas . Volledige toegeruste kombuis en beddegoed word voorsien.

Kampplekke sonder krag is ook beskikbaar. Buite ablisie met bad,stort,toilet en natuurlik warm water.

Aktiwiteite: Visvang,stap,fietsry,swem in die rivier of "splash" in die "pool"
Ry n draaitjie en bewonder die mooi van die Kouga.

Lekker rus in absolute stilte en privaatheid is wat ons u graag wil bied .

Nerens maar tog erens tussen klowe en berge vind u hierdie paradys.

Navrae en besprekings:
Jubile Strydom
0823323370

GEWONDER WAAR KAN U DALK VIR N NAWEEK OF PAAR DAE BLY MET U GESIN?LE FERROX PARADIS IS ONS WEGKRUIP PLEKKIE TUSSEN DIE K...
27/06/2021

GEWONDER WAAR KAN U DALK VIR N NAWEEK OF PAAR DAE BLY MET U GESIN?

LE FERROX PARADIS IS ONS WEGKRUIP PLEKKIE TUSSEN DIE KLOWE EN BERGE IN DIE HARTJIE VAN DIE KOUGA.

KOM RY, STAP ,DRAF EN RY FIETS OP DIE KOUGA ROETE EN GENIET ONGEREPTE NATUUR EN SKOON VARS LUG. GENIET N LEKKER STAPPIE TOT BY DIE RIVIER EN MAAK N LYNTJIE NAT, DALK TREK JY N OU VISSIE UIT!!!

TREK DAAI BOEK OP DIE RAK NADER EN SIT OP DIE STOEP EN WORD NET STIL...MET N HEERLIKE KAMPVUUR WAT TOT LAATAAND MET JOU SAL GESELS.

HIER IS DIT VERSEKER LEKKERRUS.!

BESPREKINGS Jubile Strydom
0823323370

Lekker vars lug inasem in die skoon natuur. Lang paadjies stap.Voete , lyfnatmaak  en lynnatmaak in die rivier. Sommer l...
26/04/2021

Lekker vars lug inasem in die skoon natuur. Lang paadjies stap.Voete , lyfnatmaak en lynnatmaak in die rivier. Sommer lekker sit op n groot klip om te rus en staar na al die mooi om jou.Lekker braai onder n maanlig sterrehemel.
Wakker word met die mooiste voelgesange. Dan is dit mos Hemel op aarde? Hierdie wegkruipplekkie so na aan my hart is: Le Ferox Paradis. Geen fieterjasies..sommer so.

Besprekings:0823323370

As mense jou bel en soek na tannie Kestella Ge**er se plek in die berge ,dan besef ek net weereens  my  Ma- se -plek was...
04/03/2021

As mense jou bel en soek na tannie Kestella Ge**er se plek in die berge ,dan besef ek net weereens my Ma- se -plek was vir vele n ontvlugtingsplek sonder baie fieterjasies. Gaste wat 9 jaar terug daar n besoek gebring het en weer wil terugkom, laat my hart sommer bokspring van lekkerkry en dankbaarheid. Dit is net nog n groter motivering om voluit te gaan met waarmee ons besig is.

Eersdaags sal ons nog n opgradering kan byvoeg wat vele sal lok.

Ons pad is mos oop na die groooot visgat en siedaar so lyk n goeie vangs.

Hoop om nog vele besoekers met plattelandse gasvryheid te kan ontvang.

Jubile Strydom

Die klippe en sand is daar.Dankie manne!!!! Nou wag ons net vir die bouer. Ons vorder mooi.
20/02/2021

Die klippe en sand is daar.Dankie manne!!!! Nou wag ons net vir die bouer. Ons vorder mooi.

Address

R62 Bo-Kouga, Braamrivier
Kouga

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Le Ferox Paradis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Le Ferox Paradis:

Share