06/04/2026
“What a wonderful getaway!” 🌿
Sybrand and Annemarie Le Roux recently spent a few days at campsite 12 along the river — enjoying the peaceful surroundings, incredible birdlife, and the simple joy of being completely off the grid.
With no cellphone signal, the sound of the river, and time to rest, laugh and even do a bit of fishing, it was exactly the kind of break we all need!
Thank you for sharing your special experience with us 💚
“Wat ’n heerlike wegbreek!” 🌿
Sybrand en Annemarie Le Roux het onlangs ’n paar dae by staanplek 12 langs die rivier deurgebring — met rustige natuurskoon, volop voëllewe en die eenvoudige vreugde om regtig af te skakel (van alle tegnologie).
Sonder selfoonsein, met die sagte klanke van die rivier, tyd om te rus, kuier en selfs ’n bietjie te visvang, was dit presies die tipe wegbreek wat ’n mens nodig het.
Baie dankie dat julle hierdie spesiale ervaring met ons gedeel het 💚