02/08/2017
Goeie more almal.
Prys die Here vir n wonderlike dag.
Ek is toegegooi deur die goedheid van God.
Die Lodge is pragtig en die bouwerk is amper klaar...maar my senuwees ook...
Ons nuwe oordbestuurder Lois Brink begin die einde van die maand by die oord. Sy is vol energie en wonderlike planne vir die oord.
Vir enige navra en besprekings skakel haar gerus. 0711677362
groete van die Red Bishop span.