Frylinckspan Guestfarm and venue

Frylinckspan Guestfarm and venue Frylinckspan Guestfarm and venue is mainly an events venue, but holds a bundle of other adventures.

08/05/2026

Die Kuruman River loop weer.

Na die April 2026 vloede het water weer deur die droë Kalahari begin vloei — party mense sê selfs hoër as die groot vloed van 1974 en 2021. Om die rivier weer so vol te sien ná al die droogte, voel amper onwerklik.

Die Kalahari is iets anders wanneer daar water is. Alles lyk net meer lewendig, mooier en vol hoop. Mens besef net weer hoe klein ons is teenoor die krag van God se natuur en hoe geseënd ons is om dit te kan beleef.

Blessed Reën SouthAfrica Dankbaar Vloed LeweInDieWoestyn

05/05/2026

Wie sou ooit raai dat ons eendag 'n boot aan die venue se pilare sou vasmaak...

28/04/2026

Die Kalahari wys vandag sy mooi kant 🌧️🏜️
Die rivier vloei, iets wat nie gereeld gesien word nie.
’n Skaars en besondere gesig.

27/04/2026

Die Kalahari het besluit hy’s nou ’n waterfront bestemming 😅🌊

Ons het toe maar die boot uitgehaal… net ingeval die “rivier” ernstig raak.
Woestyn-seemanne in opleiding 🚤🏜️

18/04/2026

Where every sunset is a once-in-a-lifetime moment.

18/04/2026

Kalahari sunrise👌

11/01/2026

Avontuur by Frylinckspan gasteplaas en venue!!

29/11/2025

Address

Kalahari CBDC
Kuruman
8460

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frylinckspan Guestfarm and venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share