Artegobay 1

Artegobay 1 Sold

Artegobay Zinkwazi (30 km Noord van Balito) nog beskikbaar vir April skool vakansie. Kontak my gerus. 5 kamers 12 bed. M...
06/04/2021

Artegobay Zinkwazi (30 km Noord van Balito) nog beskikbaar vir April skool vakansie. Kontak my gerus. 5 kamers 12 bed. Minimum 7 nagte

Laaste minuut aanbieding nou R1800 per nag 5 tot 13 Januarie.Het covid jou planne omgekrap? Artegobay 1 nog beskikbaar v...
03/01/2021

Laaste minuut aanbieding nou R1800 per nag 5 tot 13 Januarie.
Het covid jou planne omgekrap? Artegobay 1 nog beskikbaar van 5 Januarie tot 13 Januarie. Lieflike swembad in kompleks, kuier saam op die patio of vang vis op Zinkwazi se lieflike visvang strand.
Doen n dag uitstappie na St Lucia se natuurlewe reservaat, Hluhluwe imfolozi park of Thanda safari big 5 game reserve. Alles binne n radius van 2 ure. 'n Heerlike dag uitstappie.
Geniet jou gholf by Princess Grant of Darnall gholfbaan.

Artegobay 1 nog beskikbaar tot 16 Desember en van 5 Januarie tot einde Januarie.
23/11/2020

Artegobay 1 nog beskikbaar tot 16 Desember en van 5 Januarie tot einde Januarie.

Artegobay1 beskikbaar tot 16 Desember  teen R2600 per nag. Spring gou vir hierdie spesiale aanbieding.
15/11/2020

Artegobay1 beskikbaar tot 16 Desember teen R2600 per nag. Spring gou vir hierdie spesiale aanbieding.

Nog beskikbaar 23 tot 27 Oktober. Inbox my gerus
03/10/2020

Nog beskikbaar 23 tot 27 Oktober. Inbox my gerus

Bespreek nou vir Desember vakansie. R4000 Per nag minimum 10 nagte as 1 nag Kersfees of Nuwe jaar insluit. Anders Minimu...
11/09/2020

Bespreek nou vir Desember vakansie. R4000 Per nag minimum 10 nagte as 1 nag Kersfees of Nuwe jaar insluit. Anders Minimum 14 nagte as beide ingesluit is.

Tyd vir 'n wegbreek!September/ Oktober vakansie R2200 per nag. Slaapplek vir 12. Kom ontspan na 'n lang, koue winter
04/09/2020

Tyd vir 'n wegbreek!
September/ Oktober vakansie R2200 per nag. Slaapplek vir 12. Kom ontspan na 'n lang, koue winter

Bespreek nou jou plekkie vir Desember. Kontak my gerus
31/08/2020

Bespreek nou jou plekkie vir Desember.

Kontak my gerus

Artegobay 1 nog beskikbaar vir Maart/April vakansie. R2400 per nag.  Kontak my gerus.
27/02/2020

Artegobay 1 nog beskikbaar vir Maart/April vakansie. R2400 per nag. Kontak my gerus.

Bietjie bome weggevat. Dis soos 'n lekker haarsny.....
29/01/2020

Bietjie bome weggevat. Dis soos 'n lekker haarsny.....

09/10/2019

Artegobay1 nog beskikbaar to 19 Desember 2019. R2400 per nag. Kontak my gerus

31/08/2019

September vakansie is om die draai. Artegobay 1 is groot genoeg vir vriende en familie. R2000 per nag vir September vakansie

Address

19 Nkwazi Drive
Kwadukuza
4480

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Artegobay 1 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share