12/04/2026
Agulhas Selfsorg Vakansiehuis beskikbaar vir langnaweke van 24 April en 1 Mei - R1250 per nag.
In die hartjie van Agulhas, slaap 5 persone en ten volle toegerus met alles wat jy benodig. 3 Slaapkamers met beddegoed en handdoeke, braaikamer, 1 vol badkamer, Internet, OpenView, kombuis met yskas, vrieskas, eetgery en braaigery. WhatsApp 064 916 1510 vir navrae en besprekings.