A Touch of plaas

A Touch of plaas A Touch of Plaas : waar jy stil ster-nagte kan beleef. Gasvryheid van die Smitte en son-soen vars olywe, olie vars vrugte kan geniet.

Fiets en staproetes of selfs 'Birders' kan besig hou. Of net sit....bespreek n boere ontbyt of olyfaand Frece farm produce available: fig preserve and jam, honey, apricot jam, olives and fresh olive oil. Farm experiences olive : harvesting preserve and jam cooking class, honey processing, trails and star gazing,

Paasnaweek op die plaas!           .Ladismith  weskaap            Hier onder Towerkop 3de tot 6de  April '26       R1200...
09/03/2026

Paasnaweek op die plaas!
.Ladismith weskaap
Hier onder Towerkop

3de tot 6de April '26 R1200 vir 2

Ingesluit:
Olyf en olie proe, kultivar info en n
spesiale verrassing.
Gratis 1kg olywe

Ook beskikbaar
Kefir kaaskoek met granaat pitte
Vars Sourdough brood en 3 jams
Extra Virgin Olyf olie, jam en olywe
te koop
Slegs 5 staanplekke
Kontak my: Rina 0724071731
Www.atouchofplaas.co.za

Rick en Frieda kamp vandag presies 2 jaar waarvan n groot deel hier by ons onder die groot doringboom.  Hier waar ons To...
01/03/2026

Rick en Frieda kamp vandag presies 2 jaar waarvan n groot deel hier by ons onder die groot doringboom. Hier waar ons Towerkop sien met mooiste sons onder gange, donker stil nagte

Hulle het al die paaie gery, weet waar die beste koffie is in die dorp, lys en wys n klomp nuwe voels vir die voeltjie lys, maak vriende met skillie die reuse oupa- berg- skilpad, die ghekko en n spinnekop wat kom kuier. Koel af in plaspoel as dit 40 grade raak in die Klein Karoo.

Verf goggas op klippies, sien die nesbou en babas grootword, al die honde kuier gereeld daar vir n rugkrappie, kyk flieks en geniet hul kamptyd. Hy maak n killer van n aartappelslaai en sy lag uit die maag.

So n voorreg om hul as kamp vriende te ken. Sien sommer n paar van die 100de fotos.
A Touch of plaas Ladismith KleinKaroo
Www.atouchofplaas.co.za

Mooiste plaas skool so 7 km van ons:Dankoord....en is dit nie  mooi beloftes en waardes  teen daardie muur!!!Ons het pot...
28/01/2026

Mooiste plaas skool so 7 km van ons:

Dankoord....en is dit nie mooi beloftes en waardes teen daardie muur!!!

Ons het potloodsakkies gemaak vir die graad Eentjies....volgende week vir die ander grade.
Dankie aan almal wat skryfbehoeftes geskenk het
A Touch of plaas
Www.atouchofplaas.co.za

En so stap ons die jaar uit..           dankbaar vir elke dag.       En vreugde vir die nuwe jaarDankie aan al die kampe...
31/12/2025

En so stap ons die jaar uit..
dankbaar vir elke dag.
En vreugde vir die nuwe jaar

Dankie aan al die kampeerders die jaar
met wie ons die Karoo stilte,
olywe, vars brood,
roomkoeke en hitte ( !) kon deel.

Julle, olyf en brood- vriende, fietsryers
En vriende op ons groep is spesiaal.

. Kom kuier weer, staan oor,
staan lank of slaap in tent-weelde
Kom sit aan ons tafel ......

A TOUCH OF PLAAS LADISMITH WC
Kotie en Rina 0724071731

Ai ons berg brand...weerlig in n boom. Soveel skade aan die natuur en natuur lewe.  Met ons sterk winde baie hoog en  he...
14/11/2025

Ai ons berg brand...weerlig in n boom.

Soveel skade aan die natuur en natuur lewe. Met ons sterk winde baie hoog en heeltemal buite beheer - hoog in die berge
Vandag het die vuur tot op towerkop gebrand, Voorbaat se kant en ook in Hoeko se rigting.
Dankie aan al die brandweermanne, en helpers.

9 Klein dogtertjies en R3 en n Engel voor die vis en chips winkel.Hoe maak jy om n R3 se sweetie te deel?Die Engel wat b...
24/10/2025

9 Klein dogtertjies en R3 en n Engel voor die vis en chips winkel.

Hoe maak jy om n R3 se sweetie te deel?

Die Engel wat by ons op die plaas bly, sien dit en koop genoeg slap chips vir almal: genoeg sout en asyn en tamatiesous.

Jynie jy..met jou sagte hart... het daardie dogtertjies se dag gemaak en deur grense. Jy is n awesome vriendin

22/09/2025

A Touch of Plaas...

Dit was nie my idee van bemarking nie....dalk by die oop deur....

www.atouchofplaas




Welkom aan ons nuwe ( eintlik ou) kampeerders wat soos swaeltjies weer hier kom nesskop hier onder mooie Towerkop: Antoi...
08/08/2025

Welkom aan ons nuwe ( eintlik ou) kampeerders wat soos swaeltjies weer hier kom nesskop hier onder mooie Towerkop: Antoinette en David, Nick en Estelle, Rick en Frieda en Andrew en Jynie is ook nog hier.

Vars Sourdough broodjie met gerookte Appelkoos chillie Jam om hul welkom te heet. ( is chillie Afrikaans?)

Olyf- braai- pizza en kefir - kuiertjies le voor

Oorstaan gaste welkom.
A Touch of Plaas Ladismith weskaap
Kotie en Rina 0724071731
www.atouchofplaas.co.za


So waar.    3 Jaar in remissie en soveel deernis vir diegene wat saam die pad stap en ook vir hul geliefdes wat moes gro...
04/08/2025

So waar. 3 Jaar in remissie en soveel deernis vir diegene wat saam die pad stap en ook vir hul geliefdes wat moes groet.

Bettie Bandana

Address

A Touch Of Plaas
Ladismith

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A Touch of plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to A Touch of plaas:

Shortcuts

Share

Category